Karoo Vreugde
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek in die sonderlinge, prentjiemooi dorpie Merweville.
Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die familie-badkamer het ’n bad en stort.
Die aparte leefarea het 'n leerbank, TV en 'n oopplan-eetkamer met glasdeure wat na buite lei. Die tafel is ook geskik vir bordspeletjies wat in die kas beskikbaar is of om rustig te sit en skryf.
Die kombuis is ten volle toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en kookgerei. Daar is ook 'n Dover-stofie in die kombuis vir koue wintersaande.
Daar is 'n groot kuierstoep aan die agterkant van die huis met 'n braai-area, asook 'n lieflike stoep aan die straatkant van die huis.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en die erf is volledig omhein.
Die historiese Merweville Kerk is stapafstand en gaste kan 'n piekniekmandjie pak en op die gewilde Letterkop gaan piekniek hou.
Die algemene handelaar wat ook hout verkoop is skuins oorkant die pad en die plaaslike slaghuis met lekker Karoo-tjoppies vir die braaivleisvuur is net af in die pad.
Slaapplek
’n Bespreking by Karoo Vreugde sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Vreugde het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Merweville Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hugenootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom