Karoo1 Hotel
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Karoo 1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo1 Hotel is in 'n pragtige vallei weggesteek. Dit is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat sowat 23 km vanaf De Doorns in die Kaapse Wynlandstreek geleë is. Hierdie luukse hotel is 'n magneet vir gesinne, paartjies, solo-verkenners en gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie. Hierdie hotel is ver genoeg van die stad af om die rustige omgewing te geniet.
Gaste kan tussen 25 pragtige kamers wat elk en suite-badkamers het, kies. Die kamers het elk gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elkeen van die kamers het ook 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, 'n japon en toiletware.
Daar is ook 'n volledig toegeruste konferensiesentrum met sitplek vir 80 mense, wat 'n lokaal vir besigheidskonferensies bied, maar ook vir troues, spanboufunksies en ander sosiale geleenthede gebruik kan word. Gaste kan 'n kaggel-geselsie by die kroeg geniet, aan heerlike plaaslike kookkuns by die restaurant smul, of net op die terras ontspan en die skoonheid van die Karoo geniet.
Hierdie hotel bied 'n verskeidenheid van geriewe, soos 'n pragtige klein kapel op 'n heuwel, restaurant, swemarea, gimnasium en 'n sauna wat verseker dat gaste se tyd hier onvergeetlik is.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Howard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N1, Karoo 1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo1 Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Karoo 1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom