Fraserburg Akkommodasie by Karoohuis | LekkeSlaap
+16

Karoohuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Karoohuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amanda G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Enkelreisiger

Ruim, netjiese gastehuis en baie sentraal geleë. Definitief waarde vir jou geld.

Karoohuis is 'n ruim, netjiese gastehuis met al die nodige geriewe vir jou ''self-catering'' huis weg van die huis af. Dit is baie sentraal geleë, feitlik alle besighede is loopafstand. Definitief waarde vir jou geld. Die gasheer is baie vriendelik en het my sommer dadelik tuis laat voel.

Fanie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker skoon en stil.

Die verblyf is baie netjies en die gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Karoohuis's terugvoer

Beste Fanie. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n voorreg gewees om julle by Karoohuis te kon akkommodeer. Ons streef daarna om ons gastehuis in 100% kondisie te hê en ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Van myself en die Karoohuis span, ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Dirk.

Karoohuis
Gregor L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregor L
Enkelreisiger

Gemaklik, skoon, en gerieflik - met baie vriendelike diens!

Ek't het verblyf nodig gehad op pad na Pilanesberg van Kaapstad af, en het toe dié juweel ontdek. Die Karoohuis self (jy sal nie 'n ander plek kry met 'n korter afstand tussen die bed en die kar se kattebak nie!) en Fraserburg as geheel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Convenient, clean and comfortable - with super friendly service!

Through a need for overnight accommodation on my way to Pilanesberg from Cape Town, I discovered a gem of a place - both Karoohuis itself (you'll not find a place to stay with a shorter distance between car boot and bed!) and Fraserburg as a whole.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karoohuis's terugvoer

Thank you very much for the review, Gregor. It was a privilege to have you at our guesthouse. We strive to make our guests feel at home and to keep our guesthouse at 100% condition.

From myself and the Karoohuis team, we hope to see you again.

Kind regards Dirk (owner)

Karoohuis
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkwykstraat 20, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFVlT5MbdVsv1oySPpEF3SWMdsUKOK8o1YGOjkbkk906aXf3tpt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 20 Schalkwyk Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.916083280621 21.51199221611
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za