Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoowater Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 234 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warmbad-area - Calitzdorp-distrik, Naamlose pad. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R605 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoowater Guest Farm is 40 km buite Oudtshoorn geleë en bied 'n huislike atmosfeer met genoeg aktiwiteite vir die hele gesin.

Die verblyf bestaan uit selfsorgeenhede en 1 eenheid wat geskik is vir oornagverblyf. Die eenhede bied slaapplek aan 2, 4, 6 of 8 gaste per eenheid. Die eenhede wat vir selfsorg geskik is, het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas of yskassie, oondjie-stofie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die kampeerplek het 42 staanplekke en gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Hierdie eiendom is 'n lieflike oord vir vakansiegangers en daar is 'n restaurant op die perseel, asook 'n binnehuise natuurlike warmwaterswembad. Daar is ook 'n koue swembad met 'n glyplank en 2 lapa-areas met braaigeriewe.

Kinders kan by die verskeie grapsperke speel en ook by die groot speelparkie baljaar. Gaste kan diere soos apies en papegaaie sien en die rustigheid van die Karoo geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Karoowater Gasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Merentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Warmbad-area - Calitzdorp-distrik, Naamlose pad. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoowater Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 234 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warmbad-area - Calitzdorp-distrik, Naamlose pad. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad567fa57cd401ce93030dd218c680a9aede1ed6fe11b32b1d1b24cc5d76fe707d897e5df163af5278917b80623751551d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Warmbad Area - Calitzdorp district No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.658138569455 21.769601041811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem