Cradock Akkommodasie by KarooWerf | LekkeSlaap
+44

KarooWerf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 88, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

KarooWerf is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverbluf aanbied in 5 woonstelle en 'n tuinkothuis. Die huis is in Cradock in die Oos-Kaap.

Drie van die woonstelle het basies selfsorggeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Een van die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond wat met die ander woonstel gedeel word. Elke woonstel het sy eie ingang en lei na veilige parkeerplek en 'n lieflike tuin.

Die tuinkothuis is 'n gerestoureerde ou motorhuis en is toegerus met 'n dubbelbed, sitarea, kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakferiewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n braai-area en 'n knus veranda,

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hospitaalstraat 88, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 88, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA195a4e2cc4d76e3056d6c5f97ce1e675ff9ece6f74e5c60f5f9d732e8402d004ce3961439a3306566e0173ab9f053e4d7b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 88 Hospitaal Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -32.162403 25.619375
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za