Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KarooWerf

Gastehuis
Klassieke 2 enkelkamer - KarooWerf
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n privaat ingang vanaf die tuin en parkeerarea, en lei na 'n knus sonkamer met 'n dagbed, tafel en stoele. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens met houtmeubels en 'n TV. Die woonstel het 'n klein kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n badkamer met 'n stort. Groot deure lei na die voorstoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Vierpersoonskamer - KarooWerf
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel het 'n privaat ingang vanaf die tuin en parkeerarea, en lei na 'n knus sonkamer met 'n bankie, tafels en stoele. Hierdie slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens met kothuismeubels. Die woonstel het 'n klein kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Driepersoonskamer - KarooWerf
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ingang na die woonstel is vanaf die voorstoep van die huis. Die ruim slaapkamer is gemeubileer en versier met luukse antiekware, en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed met DStv. Die badkamer het 'n stort en 'n antieke bad. Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof met oond en 'n mikrogolf toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bekoorlike mini-kothuis is uit die gerestoureerde ou motorhuis gevorm. Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n sitarea met 'n TV, 'n klein kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Gesinskamer - KarooWerf
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir kinders en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, kombuisie, sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv in. Dié eenheid het ook 'n stoep en sy eie privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 88, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e002e087d7a6238acaeacff036921ece95f3c8a7e5a5b97bfd438d7b473bf3ecc31739c112d330bf527def891925b19c8e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 88 Hospitaal Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -32.162403 25.619375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem