Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karopa Self-catering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 141

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Karopa Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hendre J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre J
Gesin met tieners

Heerlike en veilige oornagverblyf in die hartjie van die Karoo.

Het baie lekker gekuier en baie goeie diens gekry van die eienaars. Baie oulike plekke, goeie waarde vir geld, sal weer daar aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karopa Self-catering se terugvoer

Dit was heerlik om julle te onthaal. Ons sien uit na julle volgende besoek. Hoop dit is binnekort.
Tot weersiens.

Karopa Self-catering
Ellestine L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellestine L
Gesin met tieners

Clean comfortable and very neat.

Thank you for a very warm welcome, spacious apartment/double-storey. my kids really enjoy every bit of our stay, will definitely return, and recommend you. Thank you once again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karopa Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike kommentaar. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Bly julle kon die sterre sien en loadshedding hanteer met 'n sin van humor.
Hoop om julle binnekort weer te sien.

Karopa Self-catering
Roan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roan H
Gesin met tieners

Gerieflik.

Gerieflike verblyfplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K

Baie gemaklik en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carika K
Gesin met tieners

Heerlike verblyf.

Netjiese verblyf. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Goeie diens. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karopa Self-catering se terugvoer

Baie dankie Alida dat julle Haus Holzapfel gekies het om te oornag. Ons waardeer julle kommentaar oor die goeie diens en is bly dat julle lekker gekuier het. Groete & ons hoop om julle gou weer te sien.

Karopa Self-catering
Juanita P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita P
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Ons het net een aand oorgebly. Die eenheid was netjies en skoon, die lugversorging 'n welkome verligting in die Beaufort-hitte. Die koffie was oud en het op 'n vorige geleentheid nat geraak (groot 200g Nescafe-koffie), so ons het dit nie gebruik nie. Ek sou voorstel dat individuele sakkies gebruik word, veral in ag genome Covid-regulasies. Andersins was dit 'n aangenaam en gemaklike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karopa Self-catering se terugvoer

Baie dankie Juanita vir die positiewe kommentaar oor die eenheid waarin julle gebly het. Ons is bly dat dit aangenaam en gemaklik was vir julle. Baie dankie vir die voorstel oor die koffie sakkies.
Kom drink gerus 'n koppie koffie by Haus Holzapfel met julle volgende besoek aan ons. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Karopa Self-catering
Linda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Gesin met tieners

Baie gerieflik, netjies en ruim.

Gerieflik en modern. Toilette (baie gevlek maar skoon) kan wel opgradeer - sal 'n groot verbetering wees op die andersins pragtige, netjiese, lugverkoelde eenhede. Die diens was uitstekend en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karopa Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike kommentaar na afloop van u verblyf te Haus Holzapfel.
Ons waardeer dat u spesifiek melding maak van die gerieflikheid, netjiese lugverkoelde eenhede en dat die diens uitstekend was.
Dit was ons plesier en verwelkom u terug enige tyd.

Karopa Self-catering
Monica C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Awesome.

Was baie lekker ons het dit geniet, mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H
Gesin met tieners

Baie lekker oornag.

Baie lekker oornag en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karopa Self-catering se terugvoer

Geagte Christo, Baie dankie vir die positiewe terugvoering ontvang, en vir u onlangse verblyf by Haus Holzapfel.
Ons is baie bly om te hoor dat u 'n gemaklike en aangename verblyf by ons gehad het en dat u die ligging en dienste geniet wat voorsien was.
Ons hoop dat ons gou weer die geleentheid te hê om u binnekort weer te verwelkom, maar tot dan toe wens ons u voorspoed en alles van die beste uit die Weste.

Karopa Self-catering
Annelize A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A

Fantasties.

Ruim baie mooi vertrekke. Die ontvangs was baie vriendelik en ons is mooi die pad gewys, nadat ons eers verdwaal het. GPS het ons na die ouer gastehuis toe gevat. Sit adres in en nie naam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karopa Self-catering se terugvoer

Hi Annelize.

Baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om ons plek te resensieer.
Ons is bly dat die plek aan julle vereistes voldoen.
Hoop om julle gou weer te huisves.

Vriendelike Groete,
Zadi

Karopa Self-catering
Darian H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Darian H
Saam met vriende

Majestic Views!

Lieflike plekkie geleë aan die agterstewe in Beaufort-Wes. Maklik toeganklik en toegerus. Definitief ‘n waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karopa Self-catering se terugvoer

Geagte Darian,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering ontvang, en vir u onlangse verblyf by Haus Holzapfel.
Ons is baie bly om te hoor dat u 'n gemaklike en aangename verblyf by ons gehad het en dat u
die ligging en dienste geniet wat voorsien was. Ons hoop dat ons gou weer die geleentheid te hê
om u binnekort weer te verwelkom, maar tot dan toe wens ons u 'n geseënde 2019 verder en alles
van die beste uit die Weste.

Karopa Self-catering
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maynhardtstraat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3777ec04d34cb51171ee5c5984f03f08ee252ae98565ce6ae13a94c85a7d6f3bb91ebc1331df1aa482c21203e76dc53e8327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 5 Maynhardt Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.350928 22.605941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem