Bothastrand Akkommodasie by KasaPlanka | LekkeSlaap
+24

KasaPlanka

1 resensie
Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 54, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

KasaPlanka is 'n selfsorghuis in Dwarswegstrand, naby Grootbrakrivier en Mosselbaai. Dit is in 'n privaat oord wat baie veilig is. Die huis is sowat 200 m vanaf die strandfront.

Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die ander 2 kamers het elk 'n stapelbed. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n ontbyttafel met sitplek. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV, daar is ook 'n PVR-skottel, gaste is welkom om eie PVR saam te neem en te koppel. Dan is daar ook 'n binnebraai. Die leefarea lei na 'n lieflike dek met 'n uitsig oor die oord.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die Tuinroete met al sy besienswaardighede, staproetes en avonture wil verken. Gaste kan op die strand na die skeepswrak by Glentana stap, gholf speel in George, gaan walvisse kyk in Mosselbaai, 'n wildrit in die Botlierskop Privaat Wildreservaat gaan geniet, in die Outeniqua Nasionale Park gaan stap of seekos aan die kus geniet.

Glentana-strand is vanjaar bekroon met die Blouvlag-status.

Slaapplek

’n Bespreking by KasaPlanka sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir KasaPlanka
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kloofweg 54, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink KasaPlanka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
was R1 000
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 54, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4870411170898a79b7310b568994b406788d04fa96bb16725d9514afc5ed308910577d4677d0dadc523c14bdd22e9c6174?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R850  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 54 Kloof Road Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -34.051174246097 22.275583969936
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za