Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kasteelkop Guest Farm Campsite

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Kasteelkop Guest Farm Campsite
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Caroline H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H
Saam met vriende

It was pleasant.

Our stay was pleasant. The tranquility was healing to the soul. No disruptions. Indeed the standard for self-catering was presented on another level. You literally had to bring only your food and clothes. The space was perfect. It is not advisable to arrive at night for proper visibility. Other than that, I am a satisfied customer. Thank you.

Francois O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois O
Saam met vriende

N/a.

Sien sterre.

Morne L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het alle verwagtinge oortref! Was presies soos wat ons daarvan hou. -Dankie!

Absoluut die beste plek om rus en vrede in jou hart te kry. Plekkie is ongelooflik mooi. Alles baie mooi keurig uitgekies en alles wat jy nodig het is daar. Sal dit definitief vir enige couple aanbeveel as julle alleen tyd wil hê.

Liza V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend. Stil. Vreedsaam. Rustig. Bederf. Prentjiemooi.

Dit was 'n onvergeetlike naweek! Die absolute stilte en rustigheid was presies wat ons nodig gehad het. 'n Vinnige ontsnap uit die stad, ons is welkom geheet deur die mooiste skoenlappers wat heeldag rondfladder rondom die laventel-bosse. Die huis was skoon en netjies, die kombuis is regtig volledig toegerus met alles wat kan oop- en toemaak. Al die klein detail was net die kersie op die koek, om nie te praat van die mooiste sterreprag elke aand nie. Hemel op aarde - dankie Kasteelkop Gasteplaas dat julle hierdie stukkie mooi met ons deel. Ons sal vir seker weer terug wees!

Kasteelkop Guest Farm Campsite se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Liza Vermaas. Ons waardeer dit opreg.

Kasteelkop Guest Farm Campsite
Wayne B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kasteelkop is 'n fantastiese gasteplaas, baie lekker blyplek.

Pragtige plaashuis met al die geriewe wat mens voor kan vra. Baie lekker Jacuzzi en pragtige uitsig. Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Riaan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Sal verseker weer by Kasteelkop Guest Farm bly!

Rustig en netjies met meer as wat nodig is. Baie vriendelike diens en hulp. Dankie!

Francois B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend, gemaklik.

Ongelooflike verblyf. Ideale ontspanning weg van stad.

Charlene L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene L

Erika is baie hulpvaardig en alles was goed ingerig.

Baie muise in die stoepkamer se dak wat mens uit die slaap hou.

Kasteelkop Guest Farm Campsite se terugvoer

Baie dankie dat jy laat weet van die probleem in die dak. Ons sal dadelik werk maak daarvan. Dit is waarskynlik vlêrmuise wat net aktief is in die nag, so mens tel dit nie altyd op nie. So jammer daaroor!

Kasteelkop Guest Farm Campsite
Marie-louise T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ongelooflike wegbreek. Rustig, netjies en goed onderhou. Ons sal vir seker teruggaan!

Ethan J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ethan J

Baie rustige en stil omgewing.

Het lekker gestap na waterval en gery na Kasteelkop.

Niel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Niel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en privaat.

Wat 'n lekker wegbreek in die natuur. Die pad na Kasteelkop moet liefs met 'n bakkie gery word. Die bakkie sal ook help met die rondbeweeg na die waterval en rivier op die plaas. Die plaashuis was baie goed toegerus en veilig. Die Jacuzzi is 'n definitiewe moet vir elke kuier. Ons sal definitief weer terugkom na Kasteelkop.

Janine L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Absoluut fantasties van begin tot einde.

Ongelooflike mooi plek. Perdry fantasties. Kinders het die diere verskriklik geniet. Oude Schuur is so mooi en het alles en nog meer wat jy nodig het vir verblyf. Waarde vir geld.

Lizelle B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Kasteelkop is 'n fantastiese gasteplaas en is ongelooflik ingerig met 'n stylvolle binneshuise ontwerp. Daar is alles wat jy nodig het en meer. Die skottelgoedwasser was 'n absolute bonus en die feit dat daar extra eetgerei, borde en koppies was, was wonderlik. Die kuier-area is heerlik ingerig. Die kamers het almal warm komberse op die beddens - dankie hiervoor! Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel. Dit was vir ons 'n ongelooflike lekker naweek.

Kasteelkop Guest Farm Campsite se terugvoer

Baie Dankie, Lizelle! Ons is so bly julle het geniet en bederf gevoel! Hoop om julle gou weer te sien.

Kasteelkop Guest Farm Campsite
Stephanie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en rustig.

Almal was so behulpsaam en vriendelik.

Gerda H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda H
Gesin met tieners

Rustig, voel bederf

As jy wil rus en vrede beleef beveel ons definitief Kasteelkop aan. Pragtige ou plaashuis met die mooiste uitsig. Kan net rustig op stoep sit en jou batterye herlaai. Alles was so keurig en netjies. Dankie vir die Nespresso-koffiemasjien. Moontlik net vir gaste sê daar is so 'n koffiemasjien, sodat ons genoeg voorraad kan saam bring. Nogmaals dankie en hoop om jul weer te sien.

Anèl H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anèl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Pragtige plaas. Mooi uitsigte, wonderlike rus en vrede. Lekker staproetes. Die waterval is 'n hoogtepunt. Baie netjies, mooi versorgde en goed toegeruste gastehuis. Wonderlike groot stoep waar lekker kan ontspan met tee en beskuit.

Nadine D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreekplek. Weg van mal stadlewe.

Pragtig en rustig. Ideale plek om weg te breek van die besige stad.

Eugene P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastically fantastic beautiful place and we will most definitely be going back when in the area.

Thank you very much Erica, absolutely lovely place.

Gerrit O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, dankie.

Die plaas is sowat 20 km op ‘n redelike grondpad wat jy maar liefs met ‘n bakkie moet ry. Kamers is mooi en gerieflik. Pragtige plaas.

Wilna N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna N
Gesin met tieners

Heerlike verblyf en aandag aan detail.

Baie dankie vir 'n heerlik rustige verblyf.

Ernst R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst R
Saam met vriende

Het ons tyd hier geweldig geniet, verblyf is netjies en omgewing pragtig mooi.

Ek en 'n vriend het twee nagte hier gebly om bietjie birding te doen. 'n Pragtige plaas. Ons het al die pad af gegaan tot by die Wilgerivier en die landskap is pragtig. Die huis is netjies en baie goeie waarde vir geld. Geensins onveilig gevoel nie. Lekker gekuier op die groot stoep.

Thean S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog nooit het ons so rustig en ontspannend gevoel nie.

Die naweek se verblyf te Kasteelkop het ons siele verryk. Ons het ons 2 hondjies saamgeneem en soos wafferse boere gevoel siende die eienaars ons toegelaat het om die honde vrylik te laat rondloop en ons ook die plaas, waterval en rivier kon gaan verken - met die mooiste uitsigte. Die beeste, perde, donkies en skape het 'n regte plaasatmosfeer geskep terwyl die luukse verblyf in die ten volle toegeruste gastehuis (met 'n jacuzzi) 'n kontrasterende effek gehad het. Asemrowend is die enigste woord!

Madelene V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene V
Gesin met klein kinders

Luukse, netjiese selfsorghuis, goed ingerig, waarde vir geld verblyf gebied.

Kasteelkop is in 'n rustige area geleë waar jy net kan ontspan en kwaltiteittyd deurbring saam met jou gesin en vriende. Die huis is gerieflik ingerig met Franse Flair en kuiertyd voor die kaggel in die aand is 'n hoogtepunt. Die Jacuzzi sal 'n groot lekkerte wees in die somer met 'n pragtige uitkyk op die Oos-Vrystaatse grasvlaktes.

Kira M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kira M
Saam met vriende

It was very peaceful and a beautiful place to relax.

A lovely place that has been beautifully decorated. Very relaxed and stunning views! We will definitely be back!

Mariaan B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B
Gesin met klein kinders

Lekker gerus, sal graag wil teruggaan vir nog 'n kuier!

Goeie geriewe! Alles netjies! Sal baie graag wil teruggaan na goeie reën!

Willem V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Gesin met klein kinders

Manjifiek.

P.U.I.K Pragtig Uniek Inni natuur Klipgooi van Jo'burg Ons langnaweek om 'n rustige Vrystaatse plaas was uitmuntend. Het lekke ontspan en afgeskakel van die bedrywige lewe in die stad. Dit was ons 2de besoek aan Kasteelop en ons derde besoek is sommer gou op pad!

Sam M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam M
Gesin met klein kinders

Baie mooi en skoon.

Ons het op 'n stadium nie water gehad nie en moes amper 3 ure wag. Die items wat verkoop word soos hout en bv. beskuit is buitensporig duur. Die vlieë het gepla en daar was nie regtig n sigbare manier (werkende Doom of iets soortgelyks) om dit te bekamp nie. Die area en plaas is ongelooflik mooi en skoon. Die werkers is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit sou lekker gewees het as iemand daagliks skoonmaak.

Adri L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Gesin met klein kinders

Ons het so lekker gerus en gekuier, ons sal graag weer daar wil oorbly.

Die area, eienaars en die akkommodasie was puik. Ons beveel graag aan dat enige iemand wat wil rus, die gastehuis besoek. Ons sal graag weer in die winter die gastehuis wil besoek.

Vanaf
R3 200
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth-plaas, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8a29d9e797fff6d1b36ca0b00b36354c2c1fc1f096caa0fc75320d12f14aa61aca43b20e7f6f402af9b7cf7059fdec1748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 16 mense 28 5 1 5 R26 Perth Farm 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.459501252352 28.65841627121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem