LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Katberg Gordonsbaai | LekkeSlaap
+30

Katberg Gordonsbaai

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Katberg is in Gordonsbaai geleë, 3 strate vanaf die see en naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis beskik oor 2 private slaapkamers en is mees geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n luukse koningingroote-bed en die ander kamer het ook 'n luukse koningingroote-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n stapelbed in leefarea vir kinders beskikbaar. Die badkamer het ‘n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook ‘n aparte toilet in die hoofslaapkamer. Waaiers is beskikbaar vir elke vertrek in die huis.

Die oopplan-kombuis en -eetkamer is toegerus met ‘n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, prutpot, CADAC gasbraai in geval van beurtkrag, asook tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die JetMaster kaggel is in die eetkamergedeelte.

Die ruim leefarea het gemaklike sitarea en TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook n gerieflike waskamer met wasmasjien en strykgeriewe.

Die Ooskuskombuis bedien vars vis en dis ook naby ander restaurante teen die kus en die hawe.

Doendinge in Gordonsbaai sluit swem, voetslaanroetes, bergklim, visvang in uiteet in. Jy kan nabygeleë dorpe soos die Strand, Somerset-Wes, Kleinmond, Hermanus en Kaapstad verken. Stellenbosch is naby as jy die Wynlande wil besoek.

Parkeerplek onder 'n skadunet is vir 'n voertuig en 'n boot beskikbaar aan die voorkant van die huis. Die skadunet is 3 m hoog.

Slaapplek

’n Bespreking by Katberg Gordonsbaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Katberg Gordonsbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Katberg Gordonsbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUxqsMygskIOBcnLOm1wbmY0y9p9OcsUfNcItNGkd2exEGbQKrv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 29 Berg Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1574829 18.8700404
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!