Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katberg Gordonsbaai

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Katberg Gordonsbaai
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charmaine K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine K
Gesin met klein kinders

Dankie Hanlie dat jy Katberg beskikbaar gemaak het vir ons gesin.

Ons het baie lekker by Katberg gekuier. Baie goeie ligging om jou vakansie deur te bring. Dankie Hanlie dat jy Katberg beskikbaar gemaak het vir ons gesin. Ons sal weer in die toekoms vir Katberg bespreek as ons Gordonsbaai besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Baie dankie, Charmaine, vir jou vriendelike resensie.

Katberg Gordonsbaai
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

3 nagte se oorslaap, wat 'n plesier.

Eerlikwaar 'n "gem in the rough". 300 meter vanaf die strand, naby winkels, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Katberg het ook intussen 'n pool tafel bygekry om dit nog lekkerder te maak.
Groete
Hanli

Katberg Gordonsbaai
Eric P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric P

Amazing stay.

The host was super friendly and made it easy for us to check in. The entire stay at Katberg Gordonsbaai was definitely worth the money, and we are excited to book again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Thank you Eric for your friendly review.
You are welcome
Hanli

Katberg Gordonsbaai
Judy A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy A
Saam met vriende

Was aangename naweek gewees.

Winkels is loop afstand. Daars uithangplekke naby en naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Dankie Adriana. Ek waardeer jou vriendelike resensie.
Groete Hanli

Katberg Gordonsbaai
Febiola S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febiola S
Gesin met tieners

Ek is baie tevrede.

Die plek is netjies. 'n Lekker plek vir 'n groot gesin. Daar is baie ruimte. Daar is lekker speelplek vir die kinders in die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Baie dankie Fabiola vir die mooi resensie. Ons maak dit nog lekkerder elke jaar.
Groete Hanli

Katberg Gordonsbaai
Christa K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K

Heerlik, ontspannende omgewing.

Dit was maklik om in die omgewing rond te beweeg. Genoeg winkels naby vir benodighede. Maklike toegang tot hoofroetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F
Gesin met klein kinders

Awesome, relaxing and much more.

We had a fantastic stay at Katberg. Hanli was awesome and always there to assist. We love the big back yard and that it's walking distance to the beach and shops. The big dining table was awesome where we as a family spend hours playing games. The flow of the house and all the light that came in through the windows, and even could see the mountain was also very nice. The greenery in the garden just so amazing. Thank you all for giving us this amazing festive season. Would definitely recommend it to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Baie dankie vir se mooi resensie. Ek waardeer dit baie en sal nog meer opgradering doen soos moontlik
Groete Hanli

Katberg Gordonsbaai
Gaven S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaven S
Gesin met tieners

Baie stil en kon lekker saam met familie kuier.

Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet in die lieflike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Baie dankie Gavin

Katberg Gordonsbaai
Cary D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cary D
Saam met vriende

Kan nie kla nie!

Lekker, ruim huis nie ver van die see af nie, asook nie ver van die winkels nie. Huis nogals koud gedurende winter maande. Hanli was baie oulik en het ook privaatheid gegee wat verfrissend was. Bonus: kon my twee hondekinders saam neem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Baie dankie Cary. Sal bietjie upgrade doen vir die koue.

Katberg Gordonsbaai
Julie M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julie M
Gesin met tieners

Great location, well equipped family house.

Conveniently located close to major roads and 2 blocks from the beach, secure parking and house. Well equipped kitchen and house served all our needs. Most importantly, our dogs were welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Thank you very much.

Katberg Gordonsbaai
Poche S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poche S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ruim, gerieflik en alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Baie dankie Poche.

Katberg Gordonsbaai
Colette A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette A
Saam met vriende

Die woning was baie ruim en gerieflik vir ’n volle gesin van 6.

Die atmosfeer in die omgewing is kindervriendlik. Oorgenoeg slaapplek en beddens en die huis, sowel as die eienaar was vriendlik. Sal enige tyd die plek weer huur. Asemrowende plek naby winkelsentrum en strandgebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Baie dankie Colette.

Katberg Gordonsbaai
Carmenita B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmenita B
Saam met vriende

Had a splendid weekend at Katberg .

The pictures are nothing compared to the house, because this place is beautiful and very spacious. The pictures needs to be updated. By far one of the best self catering houses I've been to. There's enough of everything and it come with entertainment for friends and family eg. 30 seconds. Again thank you for the amazing place and services. It was way more then I could ask for. I'm beyond pleased with my stay at Katberg. Thank you very much for your services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Thank you very much, Carmenita and friends.

Katberg Gordonsbaai
Chantal V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V
Gesin met klein kinders

Baie ruim en groot huis. Baie lekker gebly.

Baie dankie vir 'n lieflike, lekker, rustige kuier. Die huis is lekker groot en toegerus met als wat jy nodig het om jou vakansie lekker te maak. Ons sal vir seker weer daar bly as ons weer daar vakansie gaan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katberg Gordonsbaai se terugvoer

Baie dankie, Chantal.

Katberg Gordonsbaai
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 29, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22bed6015511ae0bb723ecbbc26dc31147c62983cbc0382b8124ced5d4a4416aad38ca767f8c601f6581fa694cbd176eba2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 29 Berg Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1574829 18.8700404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem