Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wiandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanie C - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik en gerieflik.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag, Stephanie. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en aanbevelling. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Groete, Kathu Lodge Bestuur.
Stephan G - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies geriewe, vriendelike en behulpsame personeel.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag, Stephan. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is baie bly jy het dit hier by ons geniet. Ons hoop om jou weer te sien. Groete, Kathu Lodge Bestuur.
Alex D - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Carlos S - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely.
Kathu Lodge se terugvoer
Good day, Carlos. Thank you very much for the wonderful feedback. We are glad you and your partner enjoyed it here with us. We hope to see you again in the future. Regards, Kathu Lodge Team.
Leon D - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en lekker.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag, Leon. Vreeslik baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Kathu Lodge Bestuur.
Wanda J - Des 2023
Algehele gradering
Family stayover.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag, Wanda. Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete, Kathu Lodge Bestuur.
Alex D - Des 2023
Algehele gradering
Ek kan Kathu Lodge aanbeveel vir enigeiemand!
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag, Alex. Vreeslik baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is baie bly jy het dit hier by ons geniet. Ons hoop om jou weer te sien. Groete, Kathu Lodge Bestuur.
Jeanette V - Okt 2023
Algehele gradering
Vanaf aankoms uitstekende diens.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag, Jeanette,
Vreeslik baie dankie vir julle terugvoering. Ons is baie bly jy het dit hier by ons geniet. Ons hoop om jou weer te sien.
Groete
Kathu Lodge Bestuur
Herman G - Okt 2023
Algehele gradering
Goed toegerus, maar baie klein.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag Herman,
Dankie vir die resensie, alhoewel dit vir ons sleg is om te hoor oor julle slegte ervaring. Hiermee neem ons jou terugvoering in ag. Ons wil graag ons gaste hier by Kathu Lodge gelukkig hê en sal daaraan werk wat jy hierbo genoem het.
Ons streef daarna om ons gaste se verblyf beter te maak met elke resensie wat ons ontvang.
Groete Kathu Lodge Bestuur
Stefan M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en deeglike diens. Skoon en netjies kamers.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet.
Ons streef daarna om ons gaste se verblyf beter te maak met elke resensie wat ons ontvang.
Ons hoop om julle gou weer te sien
Groete
Kathu Lodge Bestuur
Piet S - Aug 2023
Algehele gradering
Alhoewel ek Kathu Lodge 5 punte gee, was die deel van 'm gesinskamer met vreemde gaste nie aangenaam nie.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag Piet,
Dankie vir die resensie, ons is baie jammer hoor oor julle slegte ervaring hier by ons. Hiermee neem ons julle terugvoering in ag. Ons wil graag ons gaste hier by Kathu Lodge gelukkig sien en sal daaraan werk wat julle hierbo genoem het. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf beter te maak met elke resensie wat ons ontvang. Groete Kathu Lodge Bestuur
Amelda A - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike kort kuiertjie.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Gordon W - Jul 2023
Algehele gradering
Unit had everything that we needed from a self-catering perspective. Perfect for a one or two night's stay.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you very much for the feedback. We are glad you enjoyed it here with us. We hope to see you again in the future
Maxie-marie J - Jul 2023
Algehele gradering
Puik diens en kwaliteit!
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Caitlin V - Jul 2023
Algehele gradering
Clean and neat.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you very much for the feedback. We are glad you enjoyed it here with us. We hope to see you again in the future
Wesley G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie. Kamer is klein en het nie werkspasie nie. Lugreëling was foutief. Parkering ongerieflik. Personeel was vriendelik.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag Wesley
Dankie vir die resensie, ons is baie jammer hoor oor jou slegte ervaring hier by ons.
Hiermee neem ons jou terugvoering in ag. Ons bied ontbyt pakkies aan soos per Lekkeslaap en kan vooraf gereel word met ons. Ons wil graag ons gaste hier by Kathu Lodge gelukkig sien en sal daaraan werk wat jy hierbo genoem het. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf beter te maak met elke resensie wat ons ontvang.
Groete Kathu Lodge Bestuur
Bernise B - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese verblyf.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle gou wee weer te sien.
Mp V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker na 'n lang reis.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle terugvoering. Ons is bly jy het dit hier by ons geniet, was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien.
Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik dankie vir die terugvoering. Ons is bly jy het dit hier by ons geniet. Ons hoop om jou weer te sien.
Charl V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien.
Eugene H - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie netjiese blyplek.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Corrie V - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek. Sal definitief vir 'n paar dae in boek. Pragtige plek.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Julle is wonderlike mense. Ons hoop om julle weer te sien.
Alan S - Nov 2022
Algehele gradering
Clean, neat and all you need for a comfortable stay and privacy.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you for the review. Thank you for choosing us to be your home away from home on your business trip. We hope to see you again soon.
Rene S - Okt 2022
Algehele gradering
Great stopover on our way to Mabuasehube.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you for the review. Thank you for choosing us to be your home away from home. We hope to see you again soon.
Robert C - Sep 2022
Algehele gradering
As expected.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you for the review. We are glad that you enjoyed your stay with us. Thank you for choosing us to be your home away from home.
Charmaine G - Jan 2022
Algehele gradering
Business.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you for the review. We are glad that you enjoyed your stay with us. Thank you for choosing us to be your home away from home. We hope to see you again soon.
Theunis O - Jan 2022
Algehele gradering
Wow! Beste diens ooit! Pragtige plek!
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Christa D - Jan 2022
Algehele gradering
Een aand oorslaap na 'n lang dag op die pad.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Simone V - Jan 2022
Algehele gradering
Definitiewe aanbeveling!
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Gerrit E - Okt 2021
Algehele gradering
Thank you.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you for the review. We are glad that you enjoyed your stay with us. Thank you for choosing us to be your home away from home. We hope to see you again soon.
Christa J - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir oornag.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag Christa
Vreeslik dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Hiermee neem ons jou terugvoering in ag en sal daaraan werk wat jy hierbo genoem het. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf beter te maak met elke resensie wat ons ontvang. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete Kathu Lodge Bestuur
Reuben L - Aug 2021
Algehele gradering
Vreedsaam.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Hiermee neem ons jou terugvoering in ag. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Christolique F - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam, baie lekker.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir julle terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Belinda B - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike gekuier saam met vriende.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Kathu Lodge Bestuur
Pieter C - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Kathu Lodge se terugvoer
Goeie dag, Pieter
Vreeslik baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Kathu Lodge Bestuur
Jeannette B - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Kobus K - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Sharen E - Aug 2020
Algehele gradering
Much more than we expected.
Gavin B - Aug 2020
Algehele gradering
Great position if you cannot get accommodation in the park.
Pierre R - Aug 2020
Algehele gradering
Ruim kamer met als wat nodig is vir sakereis.
Dawid V - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon en knus.
Adri R - Okt 2019
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, vriendelik en bekostigbaar!
Lees meerKathu Lodge se terugvoer
Baie dankie Adri vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons so 'n pragtige en positiewe terugvoering te gee. Dit was werklik baie lekker om jou te ontmoet en hoop om jou regtig sommer gou-gou weer te sien. Dankie vir die wonderlike gaste wat julle vir ons was en nog gaan wees in die toekoms. Ons sien vreeslik uit daarna om julle weer te kan akkommodeer. Alles van die beste vir julle. Groete Wiandri
Debbie O - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was pure lafenis na ons lang reis om by Kathu Lodge aan te kom.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Tot 'n volgende keer.
Andre En Anita R - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon en alles wat jy nodig het is daar.
Lees meerKathu Lodge se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien.
Christian F - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely venue which is in a quiet environment.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you for your time to give us such positive feedback. We are very glad that you enjoyed your stay here with us. We will be looking forward to hosting you again. See you soon.
Owen I - Aug 2019
Algehele gradering
The place is very neat, clean and well setup with a beautiful garden and safe parking.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you for your time to give us such positive feedback. We are very glad that you enjoyed your stay here with us.
We will be looking forward to hosting you and your family again.
Summer is around the corner, then you can enjoy the swimming pool with your little one.
See you soon!
Jj F - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation, 5-star service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf, 5 ster-diens.
Wiandri, die gasvrou, het uitmuntende diens gelewer. Ek sal hierdie plek hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you very much JJ for choosing us to accommodate you. It was such a pleasure! I really hope to see you soon.
Helena Neeltje F - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het lekker hier by ons gebly. Dit is ons strewe om elke gas hier te laat tuis voel. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien. Dankie!
Elri J - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en diens uitstekend.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het lekker hier by ons gebly. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien. Dankie.
Michiel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Eenvoudig wonderlike ervaring.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het lekker hier by ons gebly. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien. Groete Kathu Lodge Bestuur
Amanda M - Feb 2019
Algehele gradering
Uitgerus.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Retha V - Feb 2019
Algehele gradering
Basiese, dog gerieflike en skoon oornagverblyf.
Lees meerWillem D - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige oasis in dorre Kathu.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien.
Antoinette G - Nov 2018
Algehele gradering
Gasvry en welkom gevoel.
Kathu Lodge se terugvoer
Altyd vreeslik lekker om julle hier by ons te he. Sien julle sommer gou weer! Dankie vir alles.
Madelle W - Okt 2018
Algehele gradering
Vredevol en gasvry.
Kathu Lodge se terugvoer
Vreeslik baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om vir ons terugvoering te kon gee. Ek is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ek sal julle goeie kommentaar en waardering aan ons personeel deurgee. Sien julle sommer gou-gou weer!
Willie J - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd afgestaan om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer opreg. Sien sommer gou weer.
Lazelle P - Sep 2018
Algehele gradering
Die enigste goeie ding van ons reis.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer teenoor Kathu Lodge. Kathu is 'n ander dorpie om gewoond aan te raak, maar as jy eers die goud en prag in hom en om hom raak gesien het, sal jy sommer gou weer terug wil kom.
Gherda F - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jy 'n tydjie afgestaan het om vir ons terugvoering te gee. Dis altyd lekker om positiewe kommentaar te ontvang van ons gaste.
Elna S - Aug 2018
Algehele gradering
Die diens was uitstekend.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Peter T - Aug 2018
Algehele gradering
A pleasant stay in peaceful surroundings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangename verblyf in 'n vreedsame omgewing.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kathu Lodge se terugvoer
We are very glad to see that you have enjoyed your stay here with us. We hope to see you soon. All the best.
Oswald R - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Dit is altyd lekker om 'n groot en vriendelike groep soos julle te kan akkommodeer.
Yolanda K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi skoon plek, met 'n pragtige tuin. Kathu is nie groot op tuine nie. Vriendelike personeel.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit was lekker om vriendelike mense soos julle te kon ontmoet. Sien julle gou weer.
Giel R - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goeie, flink en vriendelike diens.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering, dit was baie lekker om julle te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Matthieu B - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent facility and very clean.
Kathu Lodge se terugvoer
Thank you for the valued feedback. We are working on the Wi-Fi connectivity, and it should be up and running soon. We hope to see you soon again.
Anneli E - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.
René T - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie omgewing. Veilig.
Kathu Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooihoutstraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap