Katinka Self-catering
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Mrt 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormvoel-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
-
Vanaf
R725R616 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Katinka Self-Catering bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die gasheer se perseel in Vermont. Die eiendom is die ideale basis om gewilde walviskykplekke en ander besienswaardighede in die omgewing te verken.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat elk 'n privaat ingang en slaapplek vir 3 tot 6 gaste bied. Die eenhede het 1 tot 3 slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf en 'n oond/stoofplaat toegerus is. Die leefarea het rusbanke, etenstafel met stoele, onbeperkte WiFi en 'n platskerm-TV met DStv. Die groter woonstel het 'n binne-braai en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die woonstel is binne 5 km vanaf die begin van die Hemel-en-Aarde-wynroete, 8 km vanaf Hermanus, wat dié plek is vir walviskyk. 'n Hele aantal ander buitelug-besoekpunte en toeriste-aantreklikhede is binne 'n 10 km radius bereikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 114
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Stormvoel-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Katinka Self-catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormvoel-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap