LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Katkop Oord | LekkeSlaap
+167

Katkop Oord

Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 'n rits kampeerplekke beskikbaar met uitstekende uitsigte op die omliggende berge en oor die veld en landerye. Elke kampeerplek het sy eie braai-area. Slegs 4 gaste word op 'n kampeerplek toegelaat, maar indien nodig, kan 2 ekstra gaste teen addisionele fooi per persoon per nag geakkommodeer word. Let op dat slegs 1 voertuig per kampeerplek toegelaat word. Indien gaste met meer as 1 voertuig reis, sal 'n ekstra kampeerplek bespreek moet word. Die kampeerplekke het nie elektrisiteit nie, maar die gemeenskaplike kombuise en ablusiegeriewe word deur sonkrag aangedryf. Sonkrag, ongelukkig geen ander toerusting soos haardroers kan na sonsondergang by ablusiegeriewe gebruik word nie . Geen dagbesoekers of ekstra voertuie word toegelaat nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring. Geen kragpunte.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Braaihout kan per sak voorsien word teen 'n addisionele fooi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n minimale ekstra koste gereël word. Geen harde musiek of geraas wat ander gaste kan pla sal toegelaat word nie. Geen addisionele persone op die perseel of in die eenhede, slegs die aantal persone soos vooraf ooreengekom, Slegs 1 troeteldier sal toegelaat word, en alle publieke reëls sal geld, By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise is selfsorgeenhede met oopplan-uitlegte en het slaapplek vir 2. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas, gasstoof, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Elke kothuis het 'n privaat braai-area en stoep met 'n panoramiese uitsig op die berg en oor die landerye. Alle ligte gebruik sonkrag. Die ligte en yskas is sonkrag-aangedrewe Skootrekenaars en selfone kan gelaai word. Sonkrag, ongelukkig geen ander toerusting na sonsondergang Al die kothuise het individuele name en unieke meubels en dekor.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Braaihout kan per sak voorsien word teen 'n addisionele fooi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n minimale ekstra koste gereël word. Geen harde musiek of geraas wat ander gaste kan pla sal toegelaat word nie. Geen addisionele persone op die perseel of in die eenhede, slegs die aantal persone soos vooraf ooreengekom, Slegs 1 troeteldier sal toegelaat word, en alle publieke reëls sal geld, By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sivet
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgkothuis het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n privaat braai-area en 'n stoep met 'n pragtige panoramiese uitsig op die berg en oor die velde. Die ligte en yskas is sonkrag-aangedrewe. Skootrekenaars en selfone kan gelaai word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Braaihout kan per sak voorsien word teen 'n addisionele fooi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n minimale ekstra koste gereël word. Geen harde musiek of geraas wat ander gaste kan pla sal toegelaat word nie. Geen addisionele persone op die perseel of in die eenhede, slegs die aantal persone soos vooraf ooreengekom, Slegs 1 troeteldier sal toegelaat word, en alle publieke reëls sal geld, By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jakkalsdraai
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Jakkalsdraai is 4 kothuise wat verbind is en dit is 'n sakpas-verblyfopsie. Die eengeid is geskik vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 3 kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Meer as 4 volwassenes word nie toegelaat nie. Die eenhede is: Rooijakkals, Witkwas, Bakoor en Antjie. Elke eenheid het 'n oopplan-ontwerp met beperkte privaatheid tussen die 2 slaapkamers, kombuis, badkamer en sitarea. AL die eenhede het 'n privaat stoepafdeling met 'n braai-area. Elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kothuis het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, basiese potte, panne, eetgerei en kookgereedskap. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Daar is 2 slaapkamers in elke kothuis. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en slaapkamer 2 het 1 stapelbed vir kinders en 1 enkelbed. Troeteldiere kan slegs toegelaat word, indien ander eenhede nie versoek het om diere te bring nie, aangesien die eenhede gekoppel is. Hierdie eenhede is baie gewild onder groepe en vriende wat naby mekaar wil bly.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom. Maksimum 2 volwassenes en 3 kinders of 4 volwassenes.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Braaihout kan per sak voorsien word teen 'n addisionele fooi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n minimale ekstra koste gereël word. Geen harde musiek of geraas wat ander gaste kan pla sal toegelaat word nie. Geen addisionele persone op die perseel of in die eenhede, slegs die aantal persone soos vooraf ooreengekom, Slegs 1 troeteldier sal toegelaat word, en alle publieke reëls sal geld, By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Haasdas
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Haasdas is 'n selfsorgkothuis met 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste (2 volwassenes en 3 kinders of 4 volwassenes). Die eenheid is nie geskik vir 5 volwassenes nie. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en is nie baie groot nie. Dit is meer geskik vir 3 kinders of 2 volwassenes. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n privaat braai-area en 'n stoep met 'n pragtige panoramiese uitsig op die berg en oor die velde. Skootrekenaars en selfone kan gelaai word. Sonkrag, ongelukkig geen ander toerusting na sonsondergang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Braaihout kan per sak voorsien word teen 'n addisionele fooi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n minimale ekstra koste gereël word. Geen harde musiek of geraas wat ander gaste kan pla sal toegelaat word nie. Geen addisionele persone op die perseel of in die eenhede, slegs die aantal persone soos vooraf ooreengekom, Slegs 1 troeteldier sal toegelaat word, en alle publieke reëls sal geld, By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipspringer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Klipspringer is 'n selfsorgkothuis met 'n oopplan-uitleg. Die eenhgeid is ideaal naby verskeie staproetes geleë. Elke eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Dit het privaat braaigeriewe en 'n stoep met 'n pragtige panoramiese uitsig op die berg en oor landerye. Die ligte en yskas is sonkrag-aangedrewe. Let asb. daarop dat die gebruik van swaar elektriese toerusting soos 'n haardroër nie toegelaat word nie. Skootrekenaars en selfone kan gelaai word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Braaihout kan per sak voorsien word teen 'n addisionele fooi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n minimale ekstra koste gereël word. Geen harde musiek of geraas wat ander gaste kan pla sal toegelaat word nie. Geen addisionele persone op die perseel of in die eenhede, slegs die aantal persone soos vooraf ooreengekom, Slegs 1 troeteldier sal toegelaat word, en alle publieke reëls sal geld, By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 126 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwater/Vredendal-weg, Katkop Oord, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd03b37ebcc48522199b0b76f23a32eda1662fadc050e20b1679a3cc61100f329a349aeecec2643393a967b7cd9908c79822a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Graafwater/Vredendal Road Katkop Resort 8120 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.994063660784 18.576454686572
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!