+364
Selfsorg in Weskus

Katkop Oord

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sanjib D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Very good service from the owner. Good farmhouse experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Will visit again. We had a lovely two-night stay and enjoyed the beautiful walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kan nie wag om weer te gaan nie! Gasheer is baie tegemoetkomend en doen alles in sy vermoë om jou verblyf lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geta P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lekker wegbreek. Dit was eerlik, net wat ons wou gehad het. Lekker afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Our stay at Katkop was wonderful! Our stay at Katkop was wonderful! We truly relaxed thanks to the absence of television and WiFi. Instead, we spent quality time playing games with our family. This place is perfect for reconnecting with loved ones. The facilities were well-equipped, and the host was friendly and extremely helpful. We thoroughly enjoyed our stay – thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claremince B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

I had an awesome stay at Katkop Oord. The view was nice, like the swimming pool and the service. I had an awesome stay at Katkop Oord. The view was nice, like the swimming pool and the service of the man in charge was great. The cleaners were spectacular with their job.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Hemel op aarde. Die wegbreek was hemels. Die stilte rondom jou met net die natuur se geluide. Ek kon weer my batterye herlaai. Dit was goed vir liggaam en siel. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lenie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was 'n heerlike paar dae. Ons het ons tydjie by Katkop baie geniet. Ons huisie was baie netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die personeel was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

An unbelievable stay and awesome scenery! The chalets are nice and clean. The view is unexplainable beauty. All are very friendly. The pool is big and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ontspanned en geseënd. Katkop eenheid is ten volle toegerus met alles wat nodig is en 'n fantastiese uitsig vir myle. Ons gasheer was baie hulpvaardig en die eenheid was baie mooi. Sal vir seker dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

HESTER Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Graafwater/Vredendal Road, Katkop Resort, Graafwater, 8120, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 53 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46fd8a3d9a84ff54de9607df8d35c78c8eae5881131f14d088331908788f2cf1b24ab4fb8fd8dbb62c0ce67fcc931c998edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 Graafwater/Vredendal Road Katkop Resort 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.994063660784 18.576454686572
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang