Kaya Moya Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watt-straat 39, Gordonsbaai Sentraal, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kaya Moya Cottage is 'n kontemporêre selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.
Dié oopplan-eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n stoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus.
Die leefarea het 'n gemaklike rusbank waar gaste hul oggendkoffie kan geniet, en dit lei na die privaat dek met asemrowende uitsigte oor die dorpie, die baai en op Tafelberg. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf is 5 minute se stap na die dorp, en 'n verskeidenheid winkels, restaurante en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Kaya Moya Cottage sluit in:
Kenmerke
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 84
Jaar gelys 8
Ligging
- Watt-straat 39, Gordonsbaai Sentraal, 7151, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watt-straat 39, Gordonsbaai Sentraal, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom