Kayise Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kayise Boutique Hotel is in 'n rustige buurt in Ermelo geleë, sowat 1 km van Ermelo se sakekern af. Die B&B is 'n kombinasie tussen moderne- en Afrika-kultuur en bied gerieflike verblyf in 39 en suite-kamers. Die konferensiegeriewe het plek vir 200 afgevaardigdes.

Elke kamer is stylvol en ingerig met 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en klerekas. Elke kamer het 'n stort of 'n bad of albei en die meeste kamers het balkonne. Gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt is ingesluit en middagete en aandete word op versoek bedien. Die verblyf is geskik vir sakereisigers, korporatiewe kliënte en toeriste op pad na toeriste-aantreklikhede in die area.

Die lodge het veilige parkeerplek, sekuriteit, geslotekringtelevisie en 'n onthaalarea. Vervoer is beskikbaar indien nodig. Die lodge is sowat 203 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af geleë.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kayise Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za