Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kayleeway Apartment 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 25

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kayleeway Apartment 1
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jeanette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D
Saam met vriende

Alles was uistekend.

Kyle en sy span is uiters professioneel en behulpsaam en ons het net lof vir hulle, en die eenheid waarin ons gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en perfekte ligging.

Chelsea het ons baie vriendelik verwelkom. Die woonstel is baie stylvol gemeubileer met die beste toebehore en is baie veilig met goeie sekuriteit. Dit is loopafstand van die see, goeie restaurante en winkels. Ons sal beslis weer daar gaan bly met ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prudence M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence M
Gesin met klein kinders

Good location, modern, exquisite, safe apartment.

Will stay at Kayleeway Apartments during all my visits to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon, veilig, netjies en skoon!

Ongelooflik mooi, veilig, netjies en baie skoon. Dit was die lekkerste verblyf wat ons nog gehad het en enige tyd teruggaan. Barbara-Ann se diens wat uit die boeke. Syt ons so gemaklik en welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kayleeway Apartment 1 se terugvoer

More Nadia,

Baie dankie vir jou ongelooflike terugvoering. Dit was net n plisier om julle by ons te he en ek hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.

Groete,
Barbara-Ann

Kayleeway Apartment 1
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Apartment 1, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7626dccae43715657885da3b9d9a75bd80c5cda8bfb5df84b718d9554abc4708cd00684200db9d3f5cedc57cfeebb446b32f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 26A Queens Road Kayleeway Apartment 1 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9236672 18.3809725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem