Keedols Inn & Backpackers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Keedols Inn & Backpackers is in Knysna se middedorp geleë, net 2,8 km vanaf die Bollard Bay-strand en naby die Knysna Waterfront, die Pledge Natuurreservaat en verskeie winkels en restaurante.
Die verblyf beskik oor gerieflike dubbel-/2-enkelbedkamers en 'n gesinskamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinskamer het 'n yskas en 'n wasbak vir skottelgoedwas, asook 'n gasstofie om kleiner etes voor te berei. Daar is gratis WiFi.
Daar is 'n stoep en 'n binnehof-terras met piekniekbankies, 'n sitarea en 'n ingeboude braai.
Daar is parkeerplek op die perseel. 'n Pendeldiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rashika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Keedols Inn & Backpackers het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen-straat 4, Knysna, 6571, Wes-Kaap