LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility | LekkeSlaap
+38

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Roelf V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Langnaweek in Riebeek-vallei!

Ons het heerlik gekuier in die ruim eenheid in 'n pragtige tuin met 'n besondere voëllewe. Die eenheid is goed toegerus en ons het baie veilig gevoel (bv. motor agter 'n geslote hek, alarmstelsel in eenheid). Ons beplan om weer eendag na Keerweder terug te keer as ons die Riebeek-vallei weer besoek.

Letha T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letha T
Saam met vriende

Fantasties!

Wat 'n pragtige plek, met alles wat mens nodig het, ek kan dit aanbeveel!

Nazhene E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazhene E
Saam met vriende

Fantastic and oh so relaxing.

Ons kuier was fantastic, Brian en Elma was baie gaaf en het ons so goed behandel. Ek sal definitief terugkeer. Alles was perfek. Geen klagtes.

Laetitia C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia C

Veilige ruim woonhuis met lieflike tuin en buite-areas om te ontspan.

Die woonhuis is goed ingerig met al die benodighede vir 'n gerieflike verblyf.

Monique D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Gesin met klein kinders

It was wonderful.

Very neat and tidy. Lovely family home.

Alicia H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Heerlik.

Ons het heerlik gekuier! Ons was 'n groot groep wat die hele plek bespreek het vir 'n familie-troue in die area. Die huis het bitter lekker gewerk vir ons. Die plek is baie ruim - ons het nie een oomblik gevoel ons is in mekaar se pad nie. Ons het lekker op die stoep gekuier. Die beddens was heerlik en alles was silwer skoon. Die dak waaiers in elke kamer was 'n groot bonus asook al die vuurmaakhout. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel en enige tyd weer bespreek.

Duvall V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duvall V
Saam met vriende

Heerlik, ontspanne en sorgvry.

Lekker, ruim, rustig.

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility's terugvoer

Duvall, dankie vir hierdie pragtige resensie!

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
Ilse C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Gesin met klein kinders

Ons wou vir altyd bly!

Hier is nie genoeg spasie om te skryf oor die heerlike ervaring wat ons geniet het nie! Lucinda was goud. Sy het geduldig gewag vir ons wat laat ingeteken het, en met vriendelikheid die huis gewys. Die spasie het ons verwagtinge oortref en ons was saam met ons kleuters kinderlik verras! Dit was super skoon en netjies en ons het onmiddellik tuis gevoel. Die lyfwas en sjampoo in die badkamers was presies wat ons by die huis gebruik. Die gemaklike beddens wou ons net huis toe neem en die handoeke was sag en snoesig! Die groot oopplan-kombuis was voorwaar ’n bederf vir ons. Die kinders was veilig by die swembad, van vroeg tot laat, en die braai-area was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die tuin! Oh my goodness die tuin! Dis ongelooflik en elke kamer het ’n deur wat na die tuin lei. Om op te som, ons was gelukkig, gemaklik en veilig. Ons was tuis en my hart is seer dat ons nie vir altyd daar kon bly nie. Ons kom binnekort terug!

Jodie O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, bekostigbaar, prentjiemooi.

Sal definitief Keerweder aanbeveel vir toekomstige gaste. Als wat netjies en perfek. Plekkie self is goedversorg met 'n pragtige tuin.

Kimberly C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberly C

Such a beautiful and tranquil slice of heaven.

The house is beautifully decorated. The beds are such a comfortable sleep. It was such a tranquil, quiet and beautiful stay. We will definitely go back! Value for money!

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44UX4AdIbuWvcM9wlUdyf8x6iuSwDj3fZ663yAzaFEJUadpzvC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 20 Dennehof Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.351492585832 18.86598374107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!