Kelkiewyn Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Carmen M - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer by Kelkeiwyn. Hoop om julle weer hier te verwelkom. Groete, Sandra
Paul V - Des 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Paul
Dit was vir ons 'n groot plesier om jou en gesin hier te kon akkommodeer. Baie bly julle het dit geniet, hoop om julle weer te sien.
Jammer oor die geraas van ander besighede en voertuie.
Groete
Sandra
James M - Des 2023
Algehele gradering
Basiese gastehuis vir 'n oorslaap.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Good day.
Thanks for choosing Kelkiewyn.
Regards,
Sandra
Amy W - Des 2023
Algehele gradering
Foutloos en gemaklik.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Thank you for choosing to stay at Kelkiewyn. We enjoyed your company and wish you a great 2024.
Regards
Kelkiewyn
Zelma G - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Thank you for staying with Kelkiewyn and we are very pleased that you understood the situation due to the flood. We are all slowly getting back to normal and we look forward to your next visit.
Regards
Kelkiewyn
Tiago D - Sep 2023
Algehele gradering
Affordable, clean and perfectly located.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Good day
Thank you for staying at Kelkiewyn ,It was a pleasure meeting you
Hope to see you again
Hve a nice day
Sandra
Marnel E - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjies oral.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Good day Thank you for staying at Kelkiewyn ,It was a pleasure meeting you Hope to see you again have a nice day Sandra
Clinton M - Mrt 2023
Algehele gradering
Geen kliëntediens.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Dear sir, we are upset about your experience at Kelkiewyn. We are, however, confused about your access as your partner checked in early in the morning and she had the keys for your unit. So we are confused as to why you did not have access. Once again we apologise for not being there to check you in. Regards. Kelkiewyn
Michael P - Feb 2023
Algehele gradering
Very friendly, and convenient location.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Thank you for your visit , hope to see you again
Regards
Sandra
Connie C - Des 2022
Algehele gradering
Dit het ons doel gedien, die personeel het uit hul pad gegaan om ons besoek spesiaal te maak.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Goeiedag, baie dankie dat u by ons Gastehuis gebly het. Hoop om u in die toekoms weer te kan akkommodeer. Geseende nuwe jaar. Groete, Sandra.
Jacques S - Des 2022
Algehele gradering
Was very nice.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Good day,
It was a pleasure to accommodate you.
Hope to see you soon.
Regards,
Sandra and team
Chris J - Sep 2022
Algehele gradering
Easy, relaxed and nice.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Good day Chris, it was a great pleasure for me to accommodate you and your spouse. I'm glad that you loved the room and shower.
Hope to see you soon again in the future.
Have a nice day.
Sandra
Lourens P - Jun 2022
Algehele gradering
Hartlik ontvang en afgesien die volgede oggend.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Lourens, dit was vir ons aangenaam om u te ontmoet. Baie dankie dat u vir Kelkiewyn gekies het, hoop om u gou weer by ons te ontvang.
Groete, Sandra en span.
Denise S - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Thank you very much Denise ,It was a great pleasure to meet you.
Hope to see you soon
Regards
Sandra
Lourens E - Jan 2022
Algehele gradering
Accommodation was fit for our purpose.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Thanks for visiting and we are pleased you enjoyed yourself and thanks for your input regarding the top sheet.
Regards
Kelkiewyn
Vernon S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige veilige plek. Sal definitief weer gaan.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Goeiedag, dit was 'n groot plesier om julle as gaste by ons te verwelkom, baie dankie vir julle vriendellike gesiggies wat ook oor ons pad kom.
Sien julle gou weer.
Groete
Sandra Kelkiewyn
Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë naby die skool en sportvelde. Skoon, netjies, billik geprys.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle as gaste hier te kon huisves. Ons sien uit om hulle weer te ontvang.
Groete
Sandra en Kelkiewyn span
Gideon V - Okt 2021
Algehele gradering
Satisfying.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Hi Gideon we are busy upgrade the geusthouse ,thank you for staying here ,i believe there will be a next time so you can see what we have done to the rooms
Regards
Sandra
Ann V - Okt 2021
Algehele gradering
It was a place to stay after a wedding we attended at De Woud.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Thanks for the positive feedback. We are comfortable and affordable accommodation without frills and fancy.
Jenevieve T - Sep 2021
Algehele gradering
My stay at Kelkiewyn Guesthouse was amazing.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Thank you Jenevieve, we look forward to your next visit.
The Kelkiewyn Team
Gillian T - Aug 2021
Algehele gradering
Warm and cosy
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Warm en knus
Ons kamer was baie knus en warm al was die weer koud.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Thanks for your visit ee are pleased you were cozy and warm see you soon!
Regards
The Kelkiewyn Team
Ian N - Aug 2021
Algehele gradering
Blyplek is skoon en netjies. Kelkiewyn se bestuur / eienaar moet verseker plasing van besprekings is korrek.
Lees meerEduan D - Mei 2021
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ek vra nederig onverskoning vir die ongerief. Dit was lekker om u te ontmoet.
Vriendelike Groete Leonie
Louis B - Apr 2021
Algehele gradering
Dit is 'n netjiese opset en waarde vir geld.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.
Clayton P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons is bly dat julle dit geniet het.
Groete, Kelkiewyn.
Dean B - Apr 2021
Algehele gradering
Bacholer's party.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Dean
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Vriendelike Groete
Die Kelkiewyn Span
Linda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable with safe off street parking.
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback, we are glad you enjoyed your stay.
Regards,
The Kelkiewyn Team
Esther H - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike span, waarde vir geld, gerieflike akkommodasie!
Kelkiewyn Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die kuier en ons is bly julle het die verblyf geniet. Looking forward to accommodating you soon.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Alfred-weg 22, Caledon, 7230, Wes-Kaap