Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Unine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unine P

Heerlik.

Heerlike rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Este P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice!

Paula is so vriendelik en behulpsaam. Dankie vir 'n aangename kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse se terugvoer

Hallo Este,

Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste Kelkiewyn geniet. Baie dankie en hoop ons sien julle gou weer.

Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse
Peter L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

As always, we enjoyed our stay. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie D
Gesin met klein kinders

Rustig, modern, vriendelik.

Met ons aankoms is ons baie vriendelik en professioneel ontvang. Kamer was baie netjies en lekker ruim. Badkamer was modern met 'n lekker groot bad. Verwarmer wat die kamer lekker "cosy" laat voel het. Groot bed waarin ons lekker uitgeslaap het. Sou definitief nog 'n aand of 2 wou spandeer as ons nie moes gaan werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were so impressed Everything was 10 out of 10.

This was by far the very best facility that my wife and I have stayed at. A wonderful surprise We have in the past been so disappointed. Belinda is a Star!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kelkiewyn is in alle opsigte uitstekend, maar die feit dat die badkamers in die gang af is maak dit baie ongerieflik. Dit is baie moeilik/ongerieflik om in die nag uit die kamer te moet gaan en 'n badkamer in die gang te moet gebruik.

Die fotos wys 100% 'n pragtige kamer wat ons wel gekry het - net jammer dit dui nie aan dat dit 'n kamer sonder 'n badkamer en ook yskassie is nie (wat mens in vandag se tyd kan aanneem 'n kamer het en veral een waarvoor jy R800 betaal). My seuns het in 3 verskillende plekke gebly daar naby - hul het al 3 tussen R600 - R650 betaal met yskassies, badkamer ens. deel van die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiribbokstraat 321, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0046, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ff6c3ab9cc4016617b7ef0644d0a8210a7c4c8cef99a65128c701565a4e04ab9a0f89352c3c66d1e102d878055c40eb334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 321 Rooiribbok Street Waterkloof Ridge 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.810172619785 28.243006622684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem