Kelné Pringle Baai
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Louis V - Nov 2023
Algehele gradering
10 uit 10 vir 'n pragtige, gerieflike asook hoë kwaliteit verblyf.
Basson N - Nov 2023
Algehele gradering
Bo verwagting, sterk aanbeveel!
Cailin H - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent, comfortable, clean, friendly.
Ria D - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek.
Coenie E - Sep 2023
Algehele gradering
Pefekte plek vir 'n naweek.
Johan L - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent.
Don G - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent. Would recommend.
Izette N - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik! In al ons behoeftes voorsien.
Amanda R - Jun 2023
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf.
Chris S - Jun 2023
Algehele gradering
Die perfekte plekkie vir ons week se kuier.
Johan Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike oornag.
Lynette R - Mei 2023
Algehele gradering
Huislik en warm.
Suzette P - Mei 2023
Algehele gradering
Oornag vir die Bloem skou.
Erika D - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag vir sake.
Elizmarie C - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en area was rustig.
Charles P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Francois O - Mrt 2023
Algehele gradering
Eenheid baie skoon en netjies vertoon. Regte filter koffie baie verwelkom.
Willy R - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Alles wat jy nodig het.
Dawrette H - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek.
Elmar V - Jan 2023
Algehele gradering
Beste plek om te bly in Bloem vir enkelreisiger.
Hanja V - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Kelné Pringle Baai se terugvoer
Hi Hanja
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was lekker om julle hier te hê.
Baie groete
Corné
Crystal T - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful stay at Kelné Guest Cottage!
Lees meerChris V - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent service and accommodation.
Hermine U - Aug 2022
Algehele gradering
Puik geriewe teen sakpas tarief.
Walter B - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent hospitality with everything you need.
Dienkie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi skoon en als wat mens nodig het. Vriendelik ontvang.
Althea V - Feb 2022
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek met al die luukshede wat mens kan verwag.
Lees meerRika S - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik, awesome.
Polla D - Feb 2022
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en plek pragtig skoon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 26, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat