Kelné Pringle Baai
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 26, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kelné Pringle Baai is 'n knus semi-selfsorgeenheid vir 2 gaste in Fichardtpark, Bloemfontein.
Die eenheid is apart van die hoofhuis en het lugversorging en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het een dubbelbed met 'n elektriese kombers, 'n TV met sekere kanale en WiFi. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die klein eetarea bied 'n uitsig oor die tuin. Buite is daar 'n klein stoep met 'n tafel en 2 stoele.
Komplimentêre koffie, melk, suiker word voorsien.
Let asb. dat die swembad nie omhein is nie en beskik nie oor 'n veiligheidsnet nie. Die eiendom het laserstraalsekuriteit en 'n alarm wat deur die nag geaktiveer word op die hele erf.
Kelné Guest Cottage is 400 m vanaf Rosepark-hospitaal en 2 km vanaf verskeie winkels, restaurante en vulstasies.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Coetzeestraat 26, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Gaste dink Kelné Pringle Baai het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 26, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat