LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kenjara Lodge | LekkeSlaap
+11

Kenjara Lodge

12 resensies
Gastehuis
2-enkelbed- of dubbelkamer
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word op versoek. Die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en een van die kamers het 'n bad eerder as 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van die kamers het hul eie ingang en patio.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer met 'n solder
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die 2 gesinskamers het elkeen 'n solderkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens onder sowel as bo in die solder. Die kamers het en suite-badkamers met storte en geriewe soos TV's en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n klein sitkamer. Die kamers het elkeen hul eie ingang en is langs mekaar. Dit kyk uit oor die swembad en die tuin. Die kamers is geskik vir 4 volwassenes wat deel. Neem asb. kennis dat die eenhede nie aparte badkamers het nie en dat dit oopplan is.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Een van die kamers het 'n stort en 'n bad. Geriewe in die kamer sluit in: 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van die kamers het hul eie ingang en patio.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenjara Country Lodge, R374, Muldresdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyMDY3ZDk0LWMzNDEtNGMzZS05NGIyLWM0ODk2NzA4ODEyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 12 5 1 3 Kenjara Country Lodge R374 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.981614312464 27.79251317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!