LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kenjara Lodge | LekkeSlaap
+11

Kenjara Lodge

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 12 resensies vir Kenjara Lodge
Netheid
2.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.3/5
Lilani T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lilani T
Saam met vriende

Disappointing.

We arrived there after a wedding only to discover that the power tripped at our cottage. We had to struggle in the dark and in the rain to find the power box and see what is wrong. The unit was also dirty, we did not even want to shower there. There were bugs everywhere and you could see the spider webs right above your head. The cell phone number on their website is also not working which makes it very difficult to contact them. Honestly a terrible experience and definitely not the money worth.

Anita M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anita M
Saam met vriende

Baie teleurstellend.

Ek sal beslis nie Kenjara Lodge aanbeveel nie. Ek het gevra vir 'n vroeër inkloktyd, maar die eenheid het nie eers handdoeke in gehad nie. Alhoewel die linne skoon was, het die eenheid veel te wense gelaat. Ek het toevallig onder die bed gekyk en daar was 'n dik laag stof. Die matras is baie oud en knopperig gewees. Die tuine is onversorg en die swembad is halfvol. Vir die prys wat ek betaal het, het ek baie beter verwag. Gelukkig het ons net een aand gebly.

Maria E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegste ondervinding ooit.

Yskas het gestink, vuil kamer, matte,vensters en vensterbanke vuil. Onversorgde oord.

Martie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant place.

Reception was very nice with orientation and we felt very welcome.

Vusi M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vusi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice hideaway.

The place is situated in a good area where it is peaceful. It's unfortunate that their room did not have a fridge and microwave which caused us to cut our visit short. Very inconvenient as it was a very hot weekend and our drinks were hot. The kettle had brown marks inside which made us not use it to drink tea.

Isabel B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Isabel B
Gesin met tieners

Vuil.

Dis glad nie soos wat die foto's op die internet lyk nie. Die swembad en slaapeenheid was baie vuil. So ook die eetgerei. Sal beslis nie weer hier slaap nie.

Marne A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers netjies, maar die res van lodge is baie slordig en nie opgepas nie.

Die eerste indruk wat jy kry is ongelukkig nie goed nie. Die buite-area is baie slordig en dit sit jou bietjie af, ahoewel die kamers mooi skoon was en lieflik is. Dit is 'n goedkoop oorslaapplek, maar sal nie aanbeveel vir 'n naweek weg nie en sal nie weer daar slaap nie. Dit is baie jammer, want dit is in so 'n mooi area met 'n pragtige uitsig.

Ronel F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Die verblyf is gerieflik geleë. Die restaurant is netjies en gerieflik en ons het gerieflik rugby gekyk en 'n drankie en peuselhappies geniet. Kamers is baie netjies.

William V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bed en vriendelike gasvrou.

Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en ons na ons netjiese kamer geneem. Ons kon vroeër ingaan omdat ons ’n troue daar naby moes bywoon. Reëlings is getref dat ons eers laat sou inkom. Die goeie, smulllekker ontbyt was ’n wenner. Word aanbeveel.

Dean C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C
Saam met vriende

Rus en vrede.

Goeie waarde vir geld en die mense is baie gasvry.

Cyndi T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cyndi T
Gesin met tieners

Uiters swak!

Die lodge was 'n tip, die foto's op hulle webtuiste is heeltemal misleidend. As mens aankom ry mens rond na die ontvangsarea soos op die foto's behalwe dat dit 'n vullishoop is! Ons ontmoet deur die sjef, ek dink? Ons kamer was vuil, veral die stort. Ons het 'n gesinskamer gehad met 'n solder vir die kinders. Dit was 'n klein, swak geboude platform in die hoek, met kwalik genoeg plek vir 2 beddens. Ek het nie my dogtertjie van 10 daar laat slaap nie want ek was bang sy gaan val gedurende die nag. Die solder en die trappe sal nooit 'n veiligheidsinspeksie slaag nie. Glad nie veilig of geskik vir kinders nie. Regtig ingedoen gevoel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Horrible!

The lodge was a tip, the photos on their site are completely misleading. On arrival you drive round to the reception area as seen on their site only it's not that but a back yard dump! We were met by the chef I think? Our room was dirty, especially the shower. We had a family room with a loft for the kids. It was a small, badly built platform in the corner, barely fitting in two beds. I did not let my younger daughter of 10 sleep up there as I was afraid she would fall at night. The loft and stairs would never pass any safety standards. Not at all safe or suitable for children. I really felt ripped off!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Werner J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Werner J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was netjies en ruim.

Was mooi kamer en ordentlike badkamer. Netjies en skoon. Sal net voorstel dat hulle muskietnette voor vensters sit. Hulle was groot probleem. Het nie ontbyt geëet nie. Was vroeg uit.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenjara Country Lodge, R374, Muldresdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyMDY3ZDk0LWMzNDEtNGMzZS05NGIyLWM0ODk2NzA4ODEyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 12 5 1 3 Kenjara Country Lodge R374 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.981614312464 27.79251317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!