Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kennington Lodge

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kennington-weg 60, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kennington Lodge is in Nahoon geleë en bied 'n verskeidenheid selfsorg-opsies. Dit is ideaal vir gesinne, paartjies of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Dié veblyf beskik oor 3 selfsorgeenhede en bied elk slaapplek aan tussen 2 en 6 gaste. Elke eenheid het koning- of koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gatis WiFi is beskikbaar.

Twee van die eenhede het 'n oopplan-uitleg met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n goed toegeruste kombuisie met die noodsaaklike geriewe. Die derde eenheid is meer ruim en het 'n aparte sitarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kennington Lodge is net 2,3 km vanaf Nahoon-strand en bied maklike toegang tot buitelugaktiwiteite, soos Gonubie Gholfklub en Mpongo Privaat Wildreservaat. Oos-Londen se lughawe is slegs 12 km ver. Kennington Lodge is die ideale basis vanwaar gaste die wonders van die natuur kan geniet en die stedelike besienswaardighede kan verken.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kennington-weg 60, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kennington-weg 60, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa185bdecda6d465a52f34dcd5519e970b469fcbc4122c0e1f7e0b365771b9a6dbcb9ab59b82ea85740bfe4fe2e84c5e0007?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 60 Kennington Road Nahoon 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9876902 27.9279403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem