Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenwyn on Sea 401

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Kenwyn on Sea 401
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jarien B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarien B

Verkwikkend.

Heerlik gebly. Golwe en son om spinnerakke te verjaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sterna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna V

Baie lekker.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Alles baie gerieflik en die spasie help baie met 3 volwasse kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan M
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en spesiale dankie aan Malan en ook Derrick en Mary-Ann.

Benodig hysbak en lugreëling en ook ekstra sleutels (tag).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervin N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin N
Gesin met klein kinders

Definitely return.

A beautiful, excellent location with quiet beaches. The unit was neat with all facilities. We really enjoyed our time here. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann S
Gesin met tieners

Rustig met 'n pragtige see-uitsig.

Kenwyn on Sea 401 is loopafstand van winkels en die strand. Pragtige see-uitsig vanaf balkon. Eenheid is baie ruim en het alles wat 'n mens benodig om 'n rustige vakansie te hê. Kan hierdie eenheid beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirstie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstie M
Gesin met klein kinders

Relaxing getaway.

Beautiful place with an amazing view and very useful amenities. Would definitely be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida H
Gesin met tieners

Heerlik. Ysmasjien en geen load shedding absolute bonus! Sal definitief aanbeveel.

'n "Toasted sandwich maker" sal 'n aanwins wees in die woonstel. Die skoonmaakdienste was ook 'n bonus. Die woonstel het definitief meer gebied as wat die advertensie gesê het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whanecia J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whanecia J

I cannot fault the resort in anyway.

Our stay was superb! The flat is 100% fully equipped. Maybe just upgrade your load shedding facilities, there was 1 night we were left in the dark, and all the owner said is that there's nothing he can do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonique F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonique F
Besigheidsreis

Fantastic host and location.

Wonderful stay can highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ineke S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ineke S
Gesin met klein kinders

The flat was very spacious and well appointed.

The only setback were the pots. They have a very thin base and the food was inclined to burn very quickly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor W
Gesin met tieners

We had an awesome stay.

It's value for your money. It's safe and I will definitely be back. Just the shops are far, but otherwise it's a great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle C
Gesin met tieners

Gerieflik en by swemstrand.

Baie lekker vakansie gehou, lekker woonstel, by swemstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prashnie N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Prashnie N
Gesin met tieners

Enjoyed thoroughly

Enjoyed the clean gardens, pool and braai area

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie N
Gesin met tieners

Fantastiese woonstel met die perfekte ligging.

Ek sal dit aanbeveel vir 'n gesin. Alles lekker naby en reg by die hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Aangename verblyf teen 'n goeie prys vir 'n groep mense.

Aangename verblyf teen 'n goeie prys vir 'n groep mense. Goeie ligging naby klein winkelsentrum en naby aan die strand. Eenheid is ruim genoeg en so ook die slaapkamers. Kompleks fasiliteite is uitstekend, groot swembad en goeie braaigeriewe. Kompleks word baie goed onderhou, met tuin, swembad en braaigeriewe wat baie skoon was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alda D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alda D
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim vakansieplek.

Ons het heerlik gebly by Kenwyn on Sea 401. Die plek is ten volle uitgerus en skoon en netjies. Hoewel daar braaigeriewe in die kompleks is, mis mens egter 'n braai op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met vriende

Verskriklik mooi en netjies.

Dit is 'n baie netjies skoon woonstel en beslis goeie waarde vir geld. Dis loop afstand van die hoofstrand en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102D, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YzI5MGY0LWFmYzgtNGU3Zi1iOTAxLTk2YmYwMGUyODE5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 102D Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.531072346563 31.223078542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem