Kersterus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kersterus is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die stil kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Dié huis op die strandfront het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, oond en stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea langsaan het 2 groot tafels met stoele, en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai-area, 'n plonspoel en bied pragtige uitsigte van die omgewing. Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar op die perseel. Dwarskersbos bied 'n lang witsandstrand, visvangplekke en verskeie voëlspesies.

Slaapplek

'n Bespreking by Kersterus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kersterus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 040 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za