Keurbooms Ocean View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die oprit baie steil is en dus slegs geskik is vir voertuie wat steil opritte kan navigeer, boonop is dit steil wanneer 'n mens op of af in die oprit stap. 'n Houttrap bied alternatiewe toegang op en af in die oprit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Main Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang