LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+49

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Keurstay is weggesteek tussen melkhoutbome op die onderste vlak van die eienaar se strandhuis. Die huis is gebou aan die voet van die berg met 'n pragtige see-uitsig. Die strand is ongeveer 200 m weg.

Die eenheid is ideaal vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, 'n enkelbank geskik vir 'n kind, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasmasjien. Die kombuis beskik oor basiese selfsorggeriewe soos 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n ketel, 'n yskas en 'n konveksie-mikrogolfoond. Die eenheid bied gedeeltelike see-uitsigte vanaf die slaapkamervenster en parkeerplek is beskikbaar.

Op die stoep kan vier mense gemaklik om 'n tafel sit en die uitsig oor die see en strand geniet. Dolfyne kan gesien word, ook walvisse in seisoen.

Keurstay is slegs 200 m van die strand af en het al die nodige komponente wat benodig word vir 'n ontspannende seevakansie. Keurboomstrand lê op 'n bewonderenswaardige deel van die Tuinroete en is baie gewild vir kampering, visvang en swem. Aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, fietsry, stap, vierwielmotorfietsry en ziplining.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rouline H
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing views, tranquil surroundings, luxury stay. We enjoyed a tranquil stay that was sadly too short. This is a rare find that we wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Christopher B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely area and a beautiful view of the ocean and all the wildlife. Stay was lovely, quiet with a beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Lardus B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend en spesiaal. Baie spesiale plek. Asemrowende uitsig. Baie netjies.
Okt 2026
Marais L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik mooi. Ongelooflike mooi uitsig oor Keurboomstrand met alles wat mens nodig het.
Jul 2026
Zelda H
5.0
Mooiste uitsig. Ons het heerlik gebly, vriendelike diens, baie welkom gevoel. Sal definitief aanbeveel.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 44 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keurstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

44 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf28f29c669db3679700abe9547196a7957660f12768b0c2594efd992174afb13eb5cd0fb7b4ea0700b17b9d96380137146bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 44 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.002122 23.459138