Khalas
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Khalas is in die historiese dorpie Tulbagh geleë. Die huis word omring deur die asemrowende Witzenberge.
Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ’n koninggrootte-bed in die eerste kamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer beskik oor ’n stort, wasbak en toilet.
Daar is ’n sitarea, leefarea en kombuis wat toegerus is met ’n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike banke en ’n kaggel. Daar is ’n buitestort met koue en warm water en parkeerplek word op die perseel voorsien.
Let wel dat daar WiFi is, maar nie 'n TV nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Khalas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pamela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
- Gaste dink Khalas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8