Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khamab Kalahari Reserve

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R375, Dr Ruth Segomotsi Distrik, Bray, 8620, Noordwes
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R19 360 R17 424 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Khamab Kalahari Reserve bied 'n intieme wilderniservaring waar gaste die hele reservaat vir hulself het. Khamab Kalahari Reserve kan deur 'n privaat huurvlug vanaf Kimberley-lughawe of via die pad, indien gaste 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte het, bereik word.

Gaste kan tussen verskeie eenhede kies wat elkeen lugversorging het en smaakvol gemeubileer is. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die Ngaphiwane-kamers het net 'n stort. Daar is ook buitestorte. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Aandete word in 'n safari-styl buite in die boma voorberei en bedien, en daar sal ook 'n kampvuur brand wat vir 'n gesellige atmosfeer sorg. Indien die weer sleg is, word heerlike tuisgemaakte kookkos op die eetarea se dek, met 'n uitsig oor die watergat, of in die eetarea langs die kaggel, bedien. Middagete word dikwels in die skadu van 'n kameeldoringboom bedien. Hiér kan gaste 'n heerlike ete langs die vuur en onder die sterre geniet.

Die lodge het 'n pragtige swembad en die kroeg is langs die swembad. Die kroeg en sitarea in die lodge het lugversorging, en daar is 'n dek met 'n uitsig oor die watergat.

Hierdie lodge is die ideale bestemming vir enige geleentheid, van klein byeenkomste tot 'n eksklusiewe wittebrood. Die lodge is omhein en het 'n uitsig oor 'n watergat met baie natuurlewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R375, Dr Ruth Segomotsi Distrik, Bray, 8620, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf R19 360
R19 360 R17 424
per nag, vir 2 mense
Vanaf R19 360
R19 360 R17 424
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R375, Dr Ruth Segomotsi Distrik, Bray, 8620, Noordwes
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f709bb5b5f9bf439785ec8fcc87936bf13975167c06256f160fad736a661e478c2a9a1d70f639ff50931fc9383d9f56265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R19 360 nouVanaf R17 424 per nag, vir 2 mense Off R375 Dr Ruth Segomotsi District 8620 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.295535181463 23.189477920532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem