LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by KhashaMongo Guesthouse | LekkeSlaap
+56

KhashaMongo Guesthouse

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinalaan 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 R672 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

KhashaMongo Gastehuis is in Somerset-Wes en bied verblyf met 'n asemrowende uitsig op die Hottentots-Hollandberge. Eienaars Chantal en Robby Langer vermaak hul gaste met hartlike gasvryheid.

Die naam Khasha Mongo is Zoeloe in oorsprong en beteken "rustige tuiste".

Die gastehuis bied al die geriewe van 'n luukse B&B.

'n Tradisionele braai-aand kan vooraf met Robby gereël word wat voorsiening sal maak vir 'n opwindende aand om die vuur.

Ons kristalhelder swembad is hitte-gereguleer en is van begin Oktober tot einde Mei oop. Dit is 2,2 km diep en ideaal vir diegene op soek na lafenis op warm somerdae.

Die dekstoele en hangmat by die swembad is ideaal vir sonbaai of vir gaste wat 'n goeie boek wil geniet in die skadu van die palmbome.

Die gebruik van ons pragtige sauna en Jacuzzi is by die kamertariewe ingesluit.

Al die kamers is modern, gerieflik en smaakvol deur Chantal ingerig met Afrika-geïnspireerde dekor.

KhashaMongo Guesthouse het 3 sterre aangewys deur die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika en is onderworpe aan jaarlikse gehaltekontrole.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir KhashaMongo Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Nerinalaan 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink KhashaMongo Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R840
Vanaf R672
per nag (vir 2 persone)
was R840
Vanaf R672
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinalaan 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbdfd2f1977fcaf351d37d88ff7df4cb99ad1087a9878fbe0f89ecb14472a3d418c9a8ce0f082c95e19577dbc679b79787cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R840, nou Vanaf R672  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 39 Nerina Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.077323058229 18.830268681049
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!