by Khaya Clarens | LekkeSlaap
+34

Khaya Clarens

Blits-aanbod

Kry 30% af vir verblyf voor 3 Oktober 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 212, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 400 R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Khaya Clarens bied rustige verblyf en is in ’n stil cul-de-sac in Clarens.

Verblyf word in ’n woonstel vir ’n paartjie en ’n suite vir ’n paartjie gebied. Albei eenhede het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, Handdoeke, linne, eetgerei en breekware word voorsien. Ander geriewe sluit ’n TV met DStv, gratis WiFi, ’n waaier of verhitter, gratis parkeerplek op die perseel en afstandbeheerde toegang in.

Die woonstel vir ’n paartjie se kombuisie is met ’n yskassie, kompakoond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die suite vir ’n paartjie se kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie suite het ook ’n privaat, onderdakdek.

Clarens bied lieflike eetplekke en winkels. Aktiwiteite in die omgewing sluit vierwielmotorfietsry, abseil, zipline, witwatervlotvaart op die Ash River Outfall, voetslaanroetes, paadjies in die Golden Gate Nasionale Park, dinosourustoere, en perdry in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Khaya Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Naude-straat 212, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Khaya Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 212, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf08238f15ea68fed6fe61c62f3779e0dde526fe171272fdacea5013047294ec5989413abec0618cb460607c393f34c347f48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400, nou Vanaf R980  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 212 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.515682877213 28.418079568123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem