Khaya Ingwe, Mabalingwe

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Khaya Ingwe, Mabalingwe bied selfsorgverblyf en is in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë wat sowat 31 km buite Bela-Bela is.

Dié dubbelverdieping-lodge het slaapplek vir 8 volwassenes en 8 kinders, en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort of bad, wasbak en 'n toilet. Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en ander toebehore.

Die oopplan-leefarea lei na die hoofdek met 'n gasbraai, boma en plonspoel. Die lodge bied ook 'n solder wat as 'n kuierarea dien met 'n pooltafel en veerpyltjiebord. 'n Selfry-wildkykvoertuig is ook beskikbaar.

Daar is ook ander geriewe en doendinge, soos wildritte, wildkyk terwyl jy perdry, koue en warm swembaddens, en 'n buite-spa.

Slaapplek

'n Bespreking by Khaya Ingwe, Mabalingwe sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khaya Ingwe, Mabalingwe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 200 R4 160 per nag (plek vir 16)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za