Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya La Manzi Guest Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cheril Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Khaya La Manzi Guest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nicoletee Ann (nickey) O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoletee Ann (nickey) O
Enkelreisiger

Werksdoeleindes. Rustig en stil. Baie baie netjies.

Was beslis elke sent die moeite werd. Netjies skoon met 'n asemrowende see-uitsig. Gasheer was ongelooflik vriendelik en het 'n mens welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en gerieflik.

Baie lekker gebly. Plek is ouerig maar skoon. Word elke dag ook skoongemaak. Daar is 'n generator en boorgat water. Ek kan dit gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer gaan.

Dit was net wat ons verwag het. Ons het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Was lekker, net die loadshedding is bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya La Manzi Guest Lodge se terugvoer

Thank you Pieter. We loved having you guys here. Hopefully we will have an energy alternative sometime soon.

Khaya La Manzi Guest Lodge
Nontokozo M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontokozo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

It's nice and a pleasant place to be at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya La Manzi Guest Lodge se terugvoer

Thank you for coming. It was lovely having you. Next time you will have to stay longer to fit in some beach time!

Khaya La Manzi Guest Lodge
Tresia V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tresia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Was 'n baie lekker plekkie mooi view en baie vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Enkelreisiger

Felt like a family stay over.

Very friendly and helpful owners. Appreciate them assisting us with our special request for my Yorkie to travel with me and they helped with loadshedding lighting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het vreeslik lekker gebly, die bed was wonderlik, die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig, dis loopafstand vanaf die strand en winkels, ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

'n Rustige, stil vakansie vir ons gesin.

Ons kon uitrus by Khaya Manzi. Nie baie verkeer wat heen en weer ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransa S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fransa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and have recommended it to friends and family already.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Plek is baie lekker. Naby als wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya La Manzi Guest Lodge se terugvoer

Thank you, Charl. It was a pleasure having you, glad you enjoyed your break. All the best for your new year ahead.

Khaya La Manzi Guest Lodge
Nobuhle M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M
Saam met vriende

It was superb.

It's a nice place to be if they can arrange spa treatment for their guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Gesin met klein kinders

Amazing and peaceful place.

Perfect for young and old.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindisiwe Z - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindisiwe Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location, clean and level of courtesy was breathtaking.

The courtesy was breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntsikelelo M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsikelelo M
Saam met vriende

Value for money.

Best customer service and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en die eienaar het so mooi na ons omgesien.

Die plekkie was goed ingerig en die dames het elke dag skoon gemaak. Daar was 'n lampie wat nie gewerk het en die eienaar het dit onmiddellik kom reg maak. Die eienaar is baie vriendelik en het ons ook plekke voor gestel om ons vakansie meer te geniet. Sal verseker weer terugkeer na Khaya La Manzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en kos is uit die boonste rakke.

Die verblyf was veilig, skoon en netjies. Die etes wat bedien was, was uit die boonste rakke. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en behulp saam. Die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Ek sal verseker weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana T
Gesin met tieners

Dit was heerlik om in die swembad te baljaar en die eenheid was netjies en skoon.

Die speelkamer was 'n plus vir die kinders, en die winkels lekker naby om vinnig wat ons nodig het te gaan koop. Het ons verblyf terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy T
Saam met vriende

Very peaceful, wonderful place to relax.

The Place was clean, service was very good, the staff was amazing and they were very friendly, it is safe we really enjoyed our stayed there and thinking of coming back soon. All my friends saw the pictures we took from the place and around the area so now they wanna come also. Had an amazing time. Big up to Khaya La Manzi Guest Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya La Manzi Guest Lodge se terugvoer

Thank you Cindy. It was a pleasure having you ladies here.

Khaya La Manzi Guest Lodge
Megan K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, pleasant host and comfortable accommodation.

We had a very pleasant stay at Khaya La Manzi - special thanks to Arthur for going the extra mile to make us comfortable. Ernest and Renee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry I - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kerry I
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good place if you want to relax.

Neat place to relax, expected a little more of warmth and friendliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende see uitsig.

Kan kombuistoebehore opgradeer nl. elektriese braaipan, potte en panne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging met pragtige see-uitsig.

Ruim, volledig toegerus en skoon. Veilige parkeerplek vir voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius P
Gesin met klein kinders

The unit was old (renovated) with dilapidated furniture and without facilities we are used to.

The two roomed unit was old but renovated without space for all of us to occupy the communal facilities at the same time. The facilities and furniture in the unit was old and dilapidated. The children enjoyed the open areas and the swimming pool but a larger play areawith open air facilities will be a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khaya La Manzi Guest Lodge se terugvoer

Good evening Mr Pelser

Thank you for the review. We are truly sorry you were not not happy. If I can take a moment to address your ratings -
We are unfortunately not a resort so do not have large outdoor facilities. But I believe there is an aerial photo displaying the property on our site.

As far as security, I am not sure what you felt was unsafe as we have not had a break in or breach in the 9 + years we have had the property, which I believe is an excellent testament to our security. There is armed response, security gate on your door, remote access entrance and garden sensors which notifies me in my apartment of all outside movement. You may have noticed the one at the bottom of the stairs to your apartment and others in driveway, etc.

The communal room is a shared area but not meant for all guests to occupy at once. It was added for children to be kept occupied and give parents a break but I did notice that you did not permit your children to go there - and did not like them mixing with the other children. I was under the impression it was just a cultural difference. We are sorry you were disappointed. Again, I believe there is a photo on our site.

I am unsure as to your response on customer service and cleanliness, as we included complimentary (no charge) daily service of your apartment and all the times we spoke, you seemed happy and I thought we got along.
The couch and TV in the apartment were brand new and bed/mattress only half way through their life spans, so I am a little confused and not sure how to respond to the dilapidated furniture comment.
We unfortunately, at the rates charged, cannot afford top of the range furniture.

Once again please accept our apologies. I do believe I do everything I can do to give guests a pleasant holiday - obviously within the confines of the low rates. I wish you had expressed your dissatisfaction whilst here.

Khaya La Manzi Guest Lodge
James N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Dis 'n baie lekker plek. Ons sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne G

Verblyf vir 2 dae was nodig op kort kennisgewing.

Die eienaar se vriendelikheid het en die see uitsig was die positiewe punte. Die stort is skoon maar is 'n nou gangetjie; nie werklik 'n stort nie. Daar is nie 'n vollengte spieël nie en die halwe spieël wat daar is, hang te hoog om van waarde te wees. Die kombuis is netjies en skoon maar alles voel of daar bietjie aandag nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K
Besigheidsreis

Die plekkie was "oraaiterig", maar ek het 'n bietjie meer verwag.

Die ontvang was goed. Die plekkie was redelik netjies, maar baie afgeweer. Ek kon nie met my kredietkaart die rekening betaal nie en moes kontant betaal. As mens in ag neem die omgewing rondom die dorp (Hibberdene), kan 'n mens seker nie meer verwag nie. Daar is nie te veel goed wat op die dorpie gebeur nie en dit vertoon maar redelik arm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charl C
Gesin met klein kinders

Stil en rustig!

'n Baie lekker, stil en rustige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie B
Gesin met tieners

Goeie waarde vir jou geld!

Baie lekker gebly - enigste negatief is baie ongemaklike stoele in die sitkamergedeelte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K
Gesin met tieners

Vriendelike diens! Die selfsorg eenheid was skoon en netjies.

Cheril by Khaya La Manzi was baie vriendelik en die selfsorgeenheid was skoon en netjies en daar is deurgaans skoongemaak. Die verblyf was goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne P
Gesin met tieners

Bekostigbaar, maar niks spesiaals nie.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riviera-snelweg 157, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c332a40eb5395f4319317559aa366add1c8ed800ac4519320692461d6ec7c19ea8ef03dd5e3e8d95355b8e385cab5251ed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 157 Riviera Highway Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.574731928637 30.572724938393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem