Khiwane Bush Camp
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Khiwane Bush Camp, Sub 1 of Magudu A, No 817, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Khiwane Bush Camp is 'n selfsorg-lodge naby Pongola, KwaZulu-Natal, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep natuurliefhebbers.
Dié lodge het slaapplek vir 12 in 6 chalets met addisionele slaapplek beskikbaar. Die lodge is in die unieke Tamboti-woud en die 6 chalets word met houtpaadjies verbind. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalets het ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n kombuis met 'n yskas, vrieskas, konveksie-oond en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n watersuiweringstelsel en 'n verskeidenheid braaigeriewe. Daar is ook 'n grasdak-lapa met 'n eetarea en 'n kroegtoonbank. Alle braaitoerusting word voorsien, insluitend 'n gasbraai en braaihout.
Die kamp is omhein met 'n elektriese heining wat dit veilig maak om rond te loop.
Verskeie wild soos koedoe, njalas, kameelperde, vlakvarke, bosbokke, zebras, blou wildebees en voëlspesies kan hier besigtig word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Khiwane Bush Camp, Sub 1 of Magudu A, No 817, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Khiwane Bush Camp, Sub 1 of Magudu A, No 817, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom