Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kia Ora Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sevetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Kia Ora Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chelsi-rae M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsi-rae M

Home away from home!

Welcoming and tranquil atmosphere. Clean and spacious room. A big yes for the hospitality! It will be my forever stay-over place when traveling through Beaufort West.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker. Voel soos familie.

Ons het heerlik gebly. Die eienaars was baie vriendelik en het ons so welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis waar ek al gebly het!

Ons was ontvang deur die eienaars met warmte en liefde, die kamer was netjies, ruim en skoon. Ons gasvrou het 'n egte Karoo-maaltyd vir ons voorberei waar ons na die sonsondergang kon kyk. Dit het soos huis gevoel, ware hartsmense wat omgee vir hulle gaste, baie dankie vir die wonderlike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

We had a very good stay. Excellent host and relaxed atmosphere. I will definitely recommend the accommodation for an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G
Gesin met tieners

Egte Suid-Afrikaanse gasvryheid!

Ons is warm ontvang, die aandete was uit die boonste rakke en die gasheer en gasvrou het geen moeite ontsien om ons verblyf nog lekkerder te maak nie. Voorwaar die beste oorslaap opsie oppad na vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxine F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine F
Gesin met klein kinders

Home! Blessed! Peaceful! Family!

Kia ora was our home away from home with a little bit of extra love! Right from the beginning to the end we were at ease, peace and just felt the love! From the most comfortable and clean room to the best dinner and breakfast – just like at home! We cannot wait to stay there again and will definitely be back, even if it’s just for another world-class coffee! Thank you Kia Ora for your great and welcoming hospitality! It was a huge blessing to be able to stay with you guys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het baie lekker gebly. Ons het eers half 3 die middag vertrek omdat ons so lekker saam met die eienaars gekuier het. Wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estella K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estella K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hospitality. Good coffee.

A definite must if you need to stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem in Beaufort West!

I can't recommend Kia Ora enough. The owners are superhosts who go above and beyond for their guests, it felt just like home! We enjoyed our stay and the food was absolutely delicious. Thank you Envor and Servetta for your wonderful, warm hospitality, you will be seeing us again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, gasvrye mense!

Het 'n aangename verblyf gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dilla W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable, value for money, quiet.

Enver and Seveta were fabulous hosts, kind hearted and generous with their time. We really enjoyed our stay and would highly recommend it. The Kia-Ora coffee is a must! Emergency lights are provided for use during loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Austin S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Austin S
Gesin met tieners

Very personal touch, stay was quiet, peaceful and was really value for money.

Real value for money. The owners have a personal touch and were quite helpful after we had not informed them we have an extra child.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Baie beleefde eienaars wat mens tuis laat voel. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Eienaars was gereed vir lang loadshedding-beurte met ongelooflike vriendelikheid en rustigheid as jy daar is. Ons was ook bederf met 'n heerlike ontbyt en ons tweejarige het sommer maklik rustig en gemaklik gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Enkelreisiger

Very kind and accommodating hosts.

On arriving I was given a parking spot in their garage! The hostess spoiled me with nice cold watermelon after a quite harrowing trip. They explained everything re the room, bathroom and loadshedding. Upon leaving I really felt as if I visited family. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronan W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronan W

Gemaklik, gesellig, geniet.

Baie lekker. Goed geslaap, lekker met die eienaars en buurman gesels. Koffie was baie lekker. Die eienaars het ekstra moeite ingesit om seker te maak ons was gemaklik. Sal weer hier bly as ek weer deur Beaufort-Wes ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Enkelreisiger

Very pleasant. Attentive hosts. The location is far enough from the N1/N12 to ensure a good night's rest.

Very welcoming hosts. Good WhatsApp contact prior to arrival. Would recommend it for a peaceful rest.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kia Ora Guest House se terugvoer

Thanks John. Please know that you’re always welcome at Kia Ora and that you now have a home in Beaufort West.

Kia Ora Guest House
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Jacobslaan 9, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dc5bef5c19f920fc5039b6f750ec573fa7db3080951d6694258692f3cbd6cab540f0623645db27ddf7ccbe707cffa092bc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 Pieter Jacobs Avenue Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -32.349120520278 22.591261243725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem