9 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Boomplaats Avenue, Hartenbos, 6505, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kiewietnes is 'n knus selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die kusdorp Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n groot gesin wat die Tuinroete wil verken aangesien hierdie verblyf slegs 240 m vanaf die strand is.
Hierdie omheinde eiendom bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 2 leefareas wat elkeen 'n enkelbed het. Albei badkamers het 'n bad, stort en 'n wasbak.
Daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die waskamer beskikbaar. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Langs die sitarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste waar gaste hulle maaltye kan geniet.
Daar is 'n pragtige, groen tuin en 'n binnehof met 'n ingeboude braai waar gaste lekker kan saamkuier. 'n Buitestort is beskikbaar waar gaste hulself na 'n dag by die strand kan afspoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 Boomplaats Avenue, Hartenbos, 6505, Wes-Kaap
- Gaste dink Kiewietnes het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Boomplaats Avenue, Hartenbos, 6505, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang