Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kifaru Kruger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 1813, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kifaru Kruger bied gerieflike oornagverblyf op die Krokodilrivier se oewer in Marlothpark, op die grens van die Krugerwildtuin. Dit is minder as 100 m vanaf die rivier geleë.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede en 1 slaapkamer gebied. Die Elephant-kamer en Leopard-kamer is langs mekaar geleë en bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Buite op die stoep is daar sitplek en 'n draagbare braai in die tuin.

Lion-kamer is in die gastehuis geleë en het 'n klerekas, dubbelbed, teestasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kroeg, braai-area en sitkamer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Wildspesies in Marlothpark sluit koedoes, die Groot 5 en 'n oorvloed voëllewe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Kifaru Kruger
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Tiane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Ligging

  • Seekoeiweg 1813, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 1813, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0f4da9477bc4e61c8ec451c44b5c163f6d65b48c241f7690be3fdf4c35194d01d2be880627bfbd9a4529a25178b4831d8ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 1813 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336266417913 31.779041213492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem