Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kilworth Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 44, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kilworth Beach Cottage is 'n pragtige vakansiewoonstel op die grondverdieping van die eienaar se eiendom en het 'n aparte ingang. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie aangesien dit slegs 5 minute vanaf die strand is en met 'n sprankelende swembad spog.

Die eiendom bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die voorste swembadarea en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, asook 'n stapelbed vir kinders. Albei hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, yskassie, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket in die sitarea. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Elke kamer het alternatiewe beligting om die impak van beurtkrag te verminder.

Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n Weber-braai. Gaste kan in die son langs die swembad ontspan en die see-uitsigte bewonder. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie en die eiendom is heeltemal omhein. Daar is ook 'n alarmstelsel om veilige verblyf te verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by Kilworth Beach Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kilworth Beach Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 44, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kilworth Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 44, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d2971095038193013b559a7e1021732aa03157d581b1084bb4a4ca9bf22b93e166f04538df819b7ea753f1f6e37ae682d0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 44 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.279236720471 31.440414162709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem