by Kimberley Boutique Guest Lodge | LekkeSlaap
+23

Kimberley Boutique Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bender-straat 18, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kimberley Boutique Guest Lodge is in Hillcrest, Kimberley en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en gaste wat familie besoek. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Dié gastelodge het 7 kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het elke kamer 'n TV met DStv, 'n yskassie, bank, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaar en WiFi.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die lodge is 5 km vanaf Northern Cape Mall en het maklike toegang tot hoofweë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 6 resensies vir Kimberley Boutique Guest Lodge
Netheid
2.5/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Bender-straat 18, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kimberley Boutique Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bender-straat 18, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38689ed4954940c9f8d939f7550ae15596ce3bd692c693e23eced1acd0e7539b2f1f5ae87975a20d869af418ffb6c5066199?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 6 5 1 3 18 Bender Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.758540883061 24.738845229149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem