Kimberley Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 2, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kimberley Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Kalkbaai se hoofstraat. Kalkbaai is 'n gonsende vissersdorpie teen die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap.
Die helder kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en is lekker ruim. Daar is 3 slaapkamers, 2 van hulle beskik elk oor 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n groot leefkamer, 'n eetkamer en 'n beskutte veranda met see-uitsigte wat lei na 'n tuintjie. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en lei na 'n binnehof met braaigeriewe.
Linne word voorsien en die kothuis word net op versoek skoongemaak indien dit vooraf gereël word. 'n Minimum van 2 gaste word vereis om die bespreking te bevestig.
Hierdie effense boheemse voorstad van die Kaap lê tussen die see en die berge en beskik oor een van die laaste werkende vissershawes in Suid-Afrika.
Slaapplek
’n Bespreking by Kimberley Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 8
Ligging
- Hoofstraat 2, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Kimberley Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 2, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom