King of Kings
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Toll-weg 19, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
King of Kings bied verblyf in Knysna, geleë op die heuwels met uitsig oor die strandmeer en die Heads.
Verblyf is beskikbaar in 4 gaste-suites wat slaapplek vir 2 volwassenes bied, en elk individueel gestileer en gemeubileer is. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, eethoekie, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, braaigeriewe, 'n privaat ingang.
Die instansie is binne 'n kort afstand van pragtige wandelpaaie langs die strandmeer en naby baie toeriste-aantreklikhede, soos die Knoetsie-kasteel, veerbote, natuurreservate, oester- en forelplaas, wandelpaaie, fietsroetes en Knysna Choo-tjoe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Old Toll-weg 19, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink King of Kings het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Upper Old Place Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Toll-weg 19, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang