LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kingfisher Blue on Milkwood | LekkeSlaap
+15

Kingfisher Blue on Milkwood

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwoodstraat 104B, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kingfisher Blue on Milkwood bied gasteverblyf op die eienaar se erf in die stil woonbuurt, Mount Anderson in Sabie.

Dié smaakvol-versierde gastesuite bied veraf uitsigte van die Drakensberge en het 'n privaat ingang, apart van die hoofhuis. Die onderste eenheid het 2 enkelbeddens, 'n antieke slaapbank, 'n tafel met stoele, asook 'n volle badkamer met 'n stort en 'n groot bad.

Die kamer is ook met 'n yskassie, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Ontbyt is 'n opsionele ekstra en kan op die hoofdek of in die kamer bedien word. Gaste het toegang tot 'n vuurput buite waar hulle kan braai. Daar is ook verskeie goeie restaurante in die omgewing.

Die gasheer is 'n plaaslike kunstenaar en bied kreatiewe kunsterapie-werkswinkels oor die naweek aan waartydens verblyf en etes ingesluit word. Die gashere is ook beskikbaar om raad te gee oor besienswaardighede in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Kingfisher Blue on Milkwood
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Milkwoodstraat 104B, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Kingfisher Blue on Milkwood het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwoodstraat 104B, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6pH252pKiA1tB9OAaYaH3G2JZ0SFFSTg0Ba6Fnqdi0vkdOJc87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 104B Milkwood Street Mount Anderson 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.106076314461 30.770171720238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!