+27
Selfsorg in Eden George

Kingfisher's Nest

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025 en 10 Dec 2025 to 08 Jan 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025 en 10 Dec 2025 to 08 Jan 2026.
Huisreëls

Streng geen troeteldiere word toegelaat nie.
Streng geen rook of vaping in die huis nie.
Geen items mag uit die huis geneem word vir gebruik buite die huis nie, soos eetgerei, plastiekhouers of enige ander item.
Handdoeke is streng vir gebruik binne die huis vir bad en stort en mag nie strand toe geneem word nie, ens.
Streng geen partytjies sal toegelaat word nie.
Geen harde geraas/musiek na 22:00 nie aangesien dit 'n baie stil woonbuurt is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 803
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 803
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 803
per nag (plek vir 10)
Bespreek

9 Spreeu Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35fd0514f7720f63e128e17a033783be20260319e56cd7c921bac1a4b9f670f10d0531f82e16ddb70fe0bbcb75a51322b922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 803 per nag, vir 10 mense 19 5 1 5 9 Spreeu Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.959637494174 22.494856084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang