Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingsbrook Pods

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Kingsbrook Pods
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Werner S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful pod and location.

We loved the quiet, tranquil and private location. The unit was stunning and catered to all our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Africa Roam R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Africa Roam R
Gesin met tieners

Surprise.

Loved it - totally surprised how beautiful the location is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek! Perfek vir 'n romantiese wegbreek. Omring deur die natuur.

Baie lekker gebly en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlin I - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlin I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, magical, a perfect getaway.

This place is absolutely spectacular, the views are amazing with fun things to do all around you - such as spending a day in Clarens. The check-in was effortless, the host and staff were very accommodating. With a tranquil and peaceful atmosphere, it's like something out of a storybook and a wonderful break away from the city to enjoy with your loved ones. The hot tub is also delightful, as well as the kitchen being perfectly stocked with cutlery and crockery that makes cooking a breeze. My only criticism is that the bedding was all singles with no option for sharing. I understand this gives more options for the host; however, having another option accessible would be ideal, especially as I was travelling with a partner. Other than that, I could find no other faults with these pods. We loved our stay and will definitely be returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en kalm atmosfeer. Het 'n besonderlike tyd gehad.

Heerlike verblyf langs die Asrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek langs water waar daar rus is.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Ons was privaat, baie gemaklik en kon nie genoeg indrink van die skoonheid om ons nie. Die rivierwater kabbel so lekker, voel of jy heeltemal in 'n ander wereld is. Ons kan regtig oor niks kla nie en sal enige iemand met vrymoedigheid aanbeveel, en hoop om self sommer gou weer daar te gaan draai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref al jou verwagtinge.

Dit was absoluut perfek! Ons sal definitief weer kom, ons het dit baie geniet. Dit het al ons verwagtinge oortref en die personeel en Thalita het ons baie welkom laat voel. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanaaz B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, gemaaklik, rustig en vreedsaam.

Ons het die plek verskriklik geniet. Dit was baie netjies en gerieflik. Al die nodige toerusting was beskikbaar en die diensknegte was baie behulpsaam. Die posisie is in 'n perfekte posisie gelê en dit maak dat die natuur nog meer pragtig deur skyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic spot right on the river - excellent base for river access for fly fishing.

Spent 4 nights at Kingsbrook Pods with my wife, sister, and brother-in-law. Celebrated his 40th on the side of the river! Fantastic location and pretty much the perfect stay, easy to find and straightforward access. Talitha was always available for any questions we had. Spent quite a bit of time on the river as well, with some fantastic opportunities for Rainbow Trout. Can't wait to come back after this first session to the Ash, we will be back soon. The fireplace really made things special over the cold weather we had. Thank you again to Talitha and her team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia M
Saam met vriende

Exquisite.

Beautiful scenery at an amazing location. Would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, selfs in die winter.

Uitstekende konsep, fantastiese ligging, uiters gemaklike verblyf. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Archie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay.

Loved the location. Beautiful accommodation, was a comfortable and cosy weekend. Would have loved to stay longer. Just need to fix their microwave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumeeth G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumeeth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best Clarens holiday stay so far.

This is by far the best accomodation we have ever stayed at in Clarens. Accommodation was perfect, extremely clean and private. Only issue we had were the following: 1. The microwave did not heat up the food. Dont think it works. 2. The stove doesn't heat up well. Doesn't even get hot. 3. The kettle takes forever to boil the water. Other than that, I would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is gou weer terug.

Ons het dit baie geniet, was 'n jammerte dat ons so gou moes terug huis toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keamogetswe P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keamogetswe P
Enkelreisiger

Serendipity.

A beautiful place to pause and unwind whilst listening to the sounds of the river flowing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Atetia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atetia V
Saam met vriende

Fantasties, alles was pragtig, gerieflik!

Die rivier in jou ore is spesiaal! Die verblyf is funky, modern en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rocco T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and so relaxing! We can't wait to come back.

Julle sien ons gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most memorable moment.

The best getaway. Feels like you are far away in your own world but still close to Clarens Square. Book to experience your own magical weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en goed vir jou siel.

Ontspanne omgewing naby genoeg aan Clarens en Bethlehem. Lekker rustig. Pragtig met die rivier en modern gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise O
Gesin met tieners

A real gem, highly recommended. We would love to come back!

We had high expectations as the price was on the upper end, but this place exceeded our expectations in all respects. The design was well thought out, the finishes beautiful and the setting spectacular. The hot tub next to the river was a welcome addition in the slightly chilly weather. We could really relax and had total peace and quiet, the occasional white water rafters being the only sign of other humans. The only thing to improve is a bigger and more comfortable couch. Thank you, we wish we could stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11,2 km vanaf die R712, Kruisvallei Plaas, 26,3 km vanaf Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c84792fef125cdae81cae371c352c820f0c6b4582cee2ec37905828b20c866443defe2fd1a81ab6a0a85ac08a771ab3f91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 11.2 km from the R712 Kruisvallei Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.406075623206 28.385144229908
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem