Kings Halt Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kingshalt Gastehuis is in Universitas, Bloemfontein en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne of gaste wat op soek is na verblyf naby die Universitas-hospitaal. Die gastehuis is naby die Universiteit van die Vrystaat, hoofweë en verskeie winkels en restaurante.

Die gastehuis beskik oor luukse, ruim en suite-kamers. Twee van die kamers het gemaklike koningingrootte-beddens en hul en suite-badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde kamer het 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamers het 'n yskassie, lugversorging, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.

Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek in 'n veilige erf met elektriese omheining.

Die gastehuis is naby 3 hoofhospitale, groot winkelsentrums en ander geriewe.

'n Heerlike ontbyt sal op 'n gepaste tyd bedien word en volgens die gaste se skedule teen 'n addisionele koste en is betaalbaar direk aan die instansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kings Halt Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za