Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingston Place

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place 21, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 360 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingston Place is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping op die kanaal se oewer op 'n veilige landgoed in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit bied ruim selfsorgverblyf.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n groot venster met 'n uitsig oor die kanaal en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor die kanaal. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die ruim kombuis het 'n oopplan-ontwerp en lei na die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, lugrbaaier, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en stapeldeure wat toegang tot die balkon bied.

Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n ononderbroke uitsig oor die kanaal, direkte toegang tot die kanaal en 'n ingeboude braai op die balkon wat ook sitplek het. Die woonstel is naby die strand, winkelsentrums en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Kingston Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kingston Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kingston Place 21, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kingston Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place 21, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf14d0a064bc20b866c72e925644c8a4b8a4cf2e494da1d37689b40e170d6b8656939b8ae07d27309200e0f23da7751889d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 21 Kingston Place Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.073971998667 24.913758751451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem